PREFEKTE SPORTDAG

Woensdag, 12 Junie 2024, het die prefekte ‘n sportdag gehou om die kwartaal af te sluit. Die leerders en hul ouers het spanne gemaak en aan netbal, volleyball en rugby deelgeneem. Almal het dit baie geniet. Dankie aan al die organiseerders, skeidsregters, beoordelaars vir julle bydrae. Dankie ook aan Johan Nieuwoudt wat die musiek voorsien…

Lees meer

Landsdiens

Die volgende landsdieners gaan vanaf 17 tot 21 Junie 2024 aan die jaarlikse Provinsiale kamp in Somerset-Oos. Op hierdie kamp sal die nasionale leerders gekies word om aan die Nasionale kamp deel te neem. Loné Bojé Karien Swiegers Stephen Marais Ida May Cloete Zander Marais Ons wens hulle sterkte toe. Dankie ook aan mnr. Jaco…

Lees meer

Skaak

Op 11 Junie 2024 is ‘n baie suksesvolle skaakdag o.l van Mev. H Rose Innes van Union High en Mev. K Basson van Laer Volkskool by Laer Volkskool aangebied. Alle Graaff-Reinet skaakleerlinge was uitgenooi om aan die Graaff-Reinet Skaakkampioenskappe deel te neem. 118 skaakspelers van o.7 tot o.19 het aan hierdie opwindende kompetisie deelgeneem en…

Lees meer

INTERNASIONALE DAG VAN SPEEL

Kinders leer en verstaan konsepte en emosies beter deur te speel. Hulle leer wanneer hulle speel. As deel van Internasionale dag van speel, speel ons lekker speletjies binne en buite die klas. Play is the highest form of research – Albert Einstein.

Lees meer

JOHNNIE JOUBERT O.9 TOERNOOI

Saterdag, 8 Junie 2024, het ons o.9 hokkie-, netbal-, en rugbyspanne aan die Johnnie Joubert o.9 toernooi in Cradock deelgeneem. Die tellings is as volg: HOKKIE Wen teen Gill 7-1 Wen teen Burgersdorp 5-1 o.9B Veoor teen Cradock 0-1 Wen teen 2 Gill 2-0 NETBAL o.9 A Verloor teen JPS 2 – 3 Wen teen…

Lees meer