Skaak

Drie skaakspelers van Laer Volkskool het Saterdag, 27 Julie 2024, aan die geslote Sarah Baartman Skaakproewe op Jeffreysbaai deelgeneem. Jurian Retief speel uitstekend en wen 2 rondtes en speel 1 rondte gelykop. Hy eindig 12de in sy ouderdomsgroep vir So.o12 Marizé Retief wen 4 van haar rondtes en eindig 3de vir Do.11. Sy verower ń…

Lees meer

WOW-SPELFEES

Die volgende leerlinge het Donderdag, 25 Julie 2024, aan die WOW-Spelfees se Kringkompetisie deelgeneem. Hierdie leerlinge het elkeen vanoggend ‘n sertifikaat vir hulle deelname ontvang. Tien van ons leerders het ook medaljes ontvang. Graad 1 • Ohan Coetzee 2de plek • Carla Maré • AJ Prinsloo • Nika Wolfaardt 3de plek Graad 2 • Wian…

Lees meer

WOW-SPELFEES

Gister, 25 Julie 2024, het 28 van Laer Volkskool se leerlinge aan die Wow-Spelfees se Kringkompetisie by Graaff-Reinet Primêr deelgeneem. Baie geluk aan die volgende leerlinge wat medaljes verower het: Graad 1 Ohan Coetzee – 2de plek Nika Wolfaardt – 3de plek Graad 2 Wian Hayward – 1ste plek Graad 3 Daneill du Plessis –…

Lees meer

Rugby

Baie geluk aan JP Lombard, Samuel Pearson, MG Burger en Izak Naudé wat opgeneem is in die o.12 Karoospan. Hulle neem 16 – 17 Augustus 2024 deel aan die jaarlikse EPPSRA Sub-unie toernooi. Sterkte aan hierdie 4 seun. Ons weet dit sal met julle goed gaan.

Lees meer

Fietsry

Volkskool Wildehonde Fietsrygroep het op Sondag 21 Julie 2024 aan die 3de rondte van die Skoleliga in Port Elizabeth gaan deelneem. Dit het op die Butterfield Road Trails plaas gevind. Die ryers het soos volg presteer: Sub-Nippers Dogters onder 8 jaar (8,04) 1 ste – Elbe Landman Sy is tot op hede onoorwonne in haar…

Lees meer

Hokkie

Vrydag, 12 Julie 2024, was vol pret toe die hokkiedogters hulle ouers op die veld aangevat het tydens die Familie Hokkiedag. Daar was hard gespeel tussen al die lag deur om doele te slaan. Beslis ‘n suksesvolle dag! Baie dankie aan almal wat die dag saam met ons geniet het. Sonder julle deelname sou die…

Lees meer

Boogskiet

Op 13 Julie 2024 het die Kwagga boogskiet klub vroeg die oggend weggetrek om betyds in Despatch te wees vir die kompetisie. Daar was geen weersomstandighede om die skiet te belemmer nie. Na ‘n week van stormsterk winde wat veroorsaak het dat ons nie kon oefen nie, was dit ‘n plesier om geen wind te…

Lees meer

Gevegkuns

Raptors Graaff-Reinet het 8 en 9 Junie 2024 aan die EP Classics toernooi in Port Elizabeth deelgeneem. Daar was 185 deelnemers uit 10 dojo-klubs regoor die Oos-Kaap en George. Raptors Graaff-Reinet het 51 medaljes versamel gedurende hierdie toernooi. Die studente hieronder het die volgende welverdiende medaljes verower. AJ Prinsloo: Brons- Continuous, Silwer – Points en…

Lees meer