INTERSKOLE HOKKIE

Vrydag, 9 Augustus 2024, het die hokkiespanne die geleentheid gekry om aan die jaarlikse Interskole teen Union deel te neem.   Dit het sommer baie goed met ons hokkiespanne gegaan.  Trots op elkeen van julle! Die tellings is as volg:  o.7 gelykop 1-1 o.8A gelykop 2-2 o.8B wen 1-0 o.8C wen 3-0 o.9A wen 5-3 o.9B…

Lees meer

INTERSKOLE RUGBY

Vrydag en Saterdag, 9 en 10 Augustus 2024, het die rugbyspanne deelgeneem aan ons jaarlikse Interskole teen Union.  Ons spanne het uitstekend gevaar. Die tellings is as volg: o.7 verloor 10-20 o.9B Wen 31-7 o.9A wen 33-0 o.11B wen 41-0 o.11A wen 53-5 o.13B gelykop 17-17 o.13A gelykop 5-5

Lees meer

Boogskiet

Baie geluk aan Helen Grobbelaar en Erhardt Grobbelaar wat in die OP-span opgeneem is.  Hulle gaan vanaf 25 tot 28 September 2024 aan die AGA SA Nationale Toernooi deelneem. Helen Grobbelaar het die afgelope naweek ook aan ‘n toernooi in Bathurst deelgeneem.  Sy het baie goed gevaar en 1ste in die Bullseye en 3D-afdeling gekom.…

Lees meer

Volksie van die maand

Hierdie maand se Volksie-van-die-maand is Anushcka du Toit in graad 4. Sy is altyd vriendelik en groet almal met ‘n groot glimlag op haar gesig. Haar pragtige maniere staan ook uit. Op haar stil manier is sy ‘n baie goeie voorbeeld van hoe ‘n Volksie moet optree. Ons is baie trots op jou, Anushcka!

Lees meer

INTERSKOLE TENNIS

TENNIS o.10 Maandag, 5 Augustus 2024, het die o.10A seuns en dogterspanne met Union kragte gemeet. Dankie aan mnr. Gideon van der Mescht vir die mooi aksiefoto’s. Die uitslae is volg: Dogters Enkels wen 4-2 Dubbels wen 2-1 Dogters wen 6-3 Seuns Enkels wen 6-0 Dubbels wen 3-0 Seuns wen 9-0 TENNIS STE EN 2DE…

Lees meer

INTERSKOLE MINI-BRAG

Die Interskole het vanoggend by Laer Volkskool afgeskop met die Mini-Brag waar die spanne hulself aan die skool voorgestel het. Baie dankie aan mnr Gideon van der Mescht vir die pragtige foto’s. Dankie ook aan Me. Christelle Slabbert wat as die skim opgetree het. #laervolkskool #minibag #HierIsDitLekker

Lees meer

Skaak

Drie van Laer Volkskool se skaakspelers het Saterdag, 3 Augustus 2024, aan die Sarah Baartman All Ages Toernooi deelgeneem. Jurian Retief het baie goed gevaar en eindig 2de vir seuns o.11. Hy verower ‘n silwer medalje by die toernooi. Zandrich Cornelius en Marizé Retief het ook deelgeneem en pragtig gespeel. Trots op julle #skaak #laervolkskool…

Lees meer

Sport teen Lorraine

Saterdag, 3 Augustus 2024, het ons netbal-, hokkie-, en rugbyspanne na PE vertrek om teen Laerskool Lorraine te speel. Die tellings is as volg: RUGBY o.11B wen 15-5 o.11A verloor 5-12 o.13B verloor 0-51 o.13A verloor 0-50 NETBAL o.9 A wen 6-1 o.9B wen 5-3 o.10A wen 10-3 o.10B verloor 5-10 o.11 gelykop 8-8 o.13C…

Lees meer