Die volgende leerlinge het Saterdag 31 Augustus 2024 aan die Provinsiale Kompetisie in PE deelgeneem.
Vier van ons leerlinge (Ohan Coetzee, AJ Prinsloo, Daneill du Plessis en Ross Mac Leod) het uitstekend gevaar en is deur na die Nasionale Kompetisie wat 28 September 2024 in Stellenbosch gaan plaasvind.
Baie geluk aan al die deelnemers. Ons is baie trots op julle.
Graad 1
• Ohan Coetzee (4de plek)
• AJ Prinsloo (2de plek)
Graad 2
• Hele Ochse
Graad 3
• Daneill du Plessis (4de plek)
• Milla Mac Leod
• Marize Retief
Graad 4
• Gustav Vermeulen
Graad 5
• Ross Mac Leod (4de plek)
Graad 7
• Gift Pietersen

Verwante berigte