DANS

Twee van Laer Volkskool se leerlinge (Gina Botes en Annabelle Kruger) van die Chinelle School of Dance het op Donderdag 29, Vrydag 30 & Sat 31 Augustus aan vanjaar se NMBDF in Port Elizabeth deelgeneem. Met meer as 1600 inskrywings het ons die verhoog aangedurf met Debbie Rakusin, ‘n bekroonde internasionale beoordelaar. Gina en Annabelle…

Lees meer

WOW-SPELFEES

Die volgende leerlinge het Saterdag 31 Augustus 2024 aan die Provinsiale Kompetisie in PE deelgeneem. Vier van ons leerlinge (Ohan Coetzee, AJ Prinsloo, Daneill du Plessis en Ross Mac Leod) het uitstekend gevaar en is deur na die Nasionale Kompetisie wat 28 September 2024 in Stellenbosch gaan plaasvind. Baie geluk aan al die deelnemers. Ons…

Lees meer

Gevegkuns

Die volgende studente van Raptors Martial Arts club het 24 Augustus 2024 na die volgende belt gradeer. Wit na geel 1 Dawie van der Merwe Zaydon Joseph Marko Claasen Geel 1 na geel 2 Arné Oosthuizen Dominique Kuhn Geel 2 na Oranje 1 AJ Prinsloo Handré Roman Oranje 1 na Oranje 2 Frederik Steynberg Darius…

Lees meer