Vrydag, 12 Julie 2024, was vol pret toe die hokkiedogters hulle ouers op die veld aangevat het tydens die Familie Hokkiedag. Daar was hard gespeel tussen al die lag deur om doele te slaan. Beslis ‘n suksesvolle dag! Baie dankie aan almal wat die dag saam met ons geniet het. Sonder julle deelname sou die…
Lees meerOp 13 Julie 2024 het die Kwagga boogskiet klub vroeg die oggend weggetrek om betyds in Despatch te wees vir die kompetisie. Daar was geen weersomstandighede om die skiet te belemmer nie. Na ‘n week van stormsterk winde wat veroorsaak het dat ons nie kon oefen nie, was dit ‘n plesier om geen wind te…
Lees meerRaptors Graaff-Reinet het 8 en 9 Junie 2024 aan die EP Classics toernooi in Port Elizabeth deelgeneem. Daar was 185 deelnemers uit 10 dojo-klubs regoor die Oos-Kaap en George. Raptors Graaff-Reinet het 51 medaljes versamel gedurende hierdie toernooi. Die studente hieronder het die volgende welverdiende medaljes verower. AJ Prinsloo: Brons- Continuous, Silwer – Points en…
Lees meerSaterdag, 13 Julie 2024, was ń baie lekker sportdag waar ons hokkie-, netbal- en rugbyspanne teen Laerskool Cradock kragte gemeet het. Die uitslae is as volg: RUGBY o.7B verloor 5-15 o.7A verloor 0-25 o.9B wen 15-14 o.9A wen 5-0 o.11B verloor 7-35 o.11A speel gelykop 5-5 o.13B verloor 17-33 o.13A Verloor 50-0 NETBAL o.7 wen…
Lees meerGedurende die eerste week van die skoolvakansie vanaf 17 Junie 2024 tot 21 Junie 2024 het ses van Laer Volkskool se leerders die jaarlikse Provinsiale Landsdiens kamp te Somerset-Oos bygewoon vir leerders van graad 6 tot graad 12. GRAAD 6 Ida-May Cloete Loné Boje Zander Marais GRAAD 7 Karien Swiegers Marichelle Cloete Stephan Marais Daar…
Lees meerPret by Laer Volkskool om gesonde bande te vorm met ons maats en ons leeromgewing. Laer Volkskool het die tweede kwartaal afgesluit met ‘n sokkie vir die Gr. 6 en 7 leerders en ‘n fliek-aand vir die Gr. 1 tot 5 leerders. Dit was omtrent pret en hopelik die eerste van nog vele! Maats kon…
Lees meerDie o.13A rugby- en hokkiespan het die afgelope naweek vanaf 14 tot 17 Junie 2024 aan die jaarlikse Anne Beagley Union Festival wat deelgeneem. Dit was lekker om te sien hoe die spanne met elke wedstryd gegroei het. Dankie aan al die ondersteuning langs die veld. Dankie ook aan mnr. Gideon van der Mescht vir…
Lees meerWoensdag, 12 Junie 2024, het die prefekte ‘n sportdag gehou om die kwartaal af te sluit. Die leerders en hul ouers het spanne gemaak en aan netbal, volleyball en rugby deelgeneem. Almal het dit baie geniet. Dankie aan al die organiseerders, skeidsregters, beoordelaars vir julle bydrae. Dankie ook aan Johan Nieuwoudt wat die musiek voorsien…
Lees meer