Vir die eerste keer ooit is Erekleure in Gemengde Gevegskuns aan ons eie Frederik Steynberg en Darius Els toegeken! ๐ฝ๐ข๐๐๐ โ๐๐๐๐ ๐ค๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐ข๐๐ ๐๐ก๐ก๐๐๐๐ ๐ฃ๐๐๐๐๐ฬ โ๐๐ก ๐ฃ๐๐ข๐๐ก๐ ๐๐๐๐๐ค๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐ก๐๐๐ก๐ ๐๐ ๐ ๐๐๐ ๐๐๐ก ๐๐ข๐๐๐ โ๐๐๐๐๐๐ โ๐๐๐๐ก๐๐๐ข๐๐ก ๐ก๐ ๐ฃ๐๐๐.
Lees meerDie graad 1โs het vandag met blink oรซ en groot opgewondenheid hulle boontjies geplant.โn Rukkie gelede het elkeen van hulle boontjies in die klas ontkiem, en vandag het hulle die spesiale geleentheid gehad om dit self te plant. ๐ป๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐ฃ๐๐ข๐๐๐๐ ๐๐๐ก๐๐ค๐๐ก๐๐๐ก ๐๐๐ ๐๐๐๐๐ก ๐ค๐๐๐๐๐: ๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐ก โ๐๐ โ๐ ๐๐๐๐๐ก ๐๐๐๐๐ ๐๐๐, ๐๐๐๐…
Lees meerWoensdag, 27 Augustus, het die laerskoolpersoneel hul hokkieskoene aangetrek en teen die O.13A-span gespeel. Hierdie wedstryd was nie net โn bietjie pret en uitdaging vir die personeel nie, maar ook โn opwindende manier vir die leerders om hul seisoen af te sluit. Met vinnige skote, slim passe en groot gees het beide spanne alles gegee.Dit…
Lees meerDie afgelope naweek het vyf van ons o.10 spanne met groot geesdrif aan die vyfde MatchPoint Tennis and Cricket Toernooi in Graaff-Reinet deelgeneem. Oor twee dae het elke speler tien wedstryde โ enkels รฉn dubbels โ op die baan aangedurf. Ons Volkskool-spelers het hul staal gewys met puik uitslae: ๐-๐น๐ถ๐ด๐ฎ ๐ฑ๐ผ๐ด๐๐ฒ๐ฟ๐: 1. Volkskool 2. Kathu…
Lees meerVolkskool is ongelooflik trots om aan te kondig dat ons eie Mienke Sparrius as die eerste dogter van Volkskool gekies is vir die Oos-Kaap Skole Bergfietsspan! ๐ฆ๐ ๐๐ฎ๐น ๐ถ๐ป ๐ข๐ธ๐๐ผ๐ฏ๐ฒ๐ฟ ๐ฎ๐ฌ๐ฎ๐ฑ ๐ฑ๐ถ๐ฒ ๐ฝ๐ฟ๐ผ๐๐ถ๐ป๐๐ถ๐ฒ ๐๐ฒ๐ฟ๐๐ฒ๐ฒ๐ป๐๐ผ๐ผ๐ฟ๐ฑ๐ถ๐ด ๐๐๐ฑ๐ฒ๐ป๐ ๐ฑ๐ถ๐ฒ ๐ฆ๐ ๐ฆ๐ธ๐ผ๐น๐ฒ ๐๐ป๐๐ฒ๐ฟ๐ฝ๐ฟ๐ผ๐๐ถ๐ป๐๐ถ๐ฎ๐น๐ฒ ๐๐ฒ๐ฟ๐ด๐ณ๐ถ๐ฒ๐๐๐ธ๐ฎ๐บ๐ฝ๐ถ๐ผ๐ฒ๐ป๐๐ธ๐ฎ๐ฝ ๐ถ๐ป ๐ง๐๐ฎ๐ป๐ฒ๐ฒ๐ป. Dit maak haar die tweede Volkskool-bergfietsryer wat provinsiale kleure verwerf รฉn die derde…
Lees meerOns Volkskool-leerders wat deel is van die Middel C Musiekakademie het tussen 20 en 22 Augustus pragtige prestasies by die Camdeboo Eisteddfod behaal. ๐๐๐น๐น๐ฒ ๐ต๐ฎ๐ฟ๐ฑ๐ฒ ๐๐ฒ๐ฟ๐ธ ๐ฒ๐ป ๐ฝ๐ฎ๐๐๐ถ๐ฒ ๐๐ถ๐ฟ ๐บ๐๐๐ถ๐ฒ๐ธ ๐ต๐ฒ๐ ๐ฑ๐๐ถ๐ฑ๐ฒ๐น๐ถ๐ธ ๐ฑ๐ฒ๐๐ฟ๐ด๐ฒ๐ธ๐น๐ฎ๐ป๐ธ! Klavier Cum Laude: Mattรฉ van der Merwe & Elmarรฉ Naudรฉ Dubbel Goud: Zanelle Botha, Beulah Nel, Gina Botes, Hanneke Smit, Helรฉ Ochse,…
Lees meerSes van ons seuns het die naweek saam met Match Point Tennis deelgeneem aan die jaarlikse SPAR Cradock Tennistoernooi, wat deur Cradock Laerskool aangebied is. Elke dag het die span lang, kompeterende wedstryde gespeel en hul alles op die baan gelos. Hulle is in โn taai groep ingedeel waar hulle teen sterk teenstanders, soos Cradock…
Lees meerDie ‘African Genesis Archery National Interschool Championships’ word van ๐ฒโ๐ญ๐ฌ ๐ข๐ธ๐๐ผ๐ฏ๐ฒ๐ฟ ๐ถ๐ป ๐ฃ๐ผ๐น๐ผ๐ธ๐๐ฎ๐ป๐ฒ aangebied, en ons is ongelooflik trots om aan te kondig dat twee van ons eie Volksie-laerskoolboogskuts gekies is om die Oos-Kaap te verteenwoordig: – Helen Grobbelaar – Mia Lategan ๐๐๐ก โ๐ ๐๐๐๐ ๐ก๐๐ ๐๐ ๐๐ ๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐ ๐ฃ๐๐๐ ๐ก๐ ๐๐ค๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐! ๐ฝ๐ข๐๐๐ โ๐๐๐๐ ๐ค๐๐๐ ๐๐…
Lees meer