๐‘ฎ๐’“๐’‚๐’‚๐’… 3 ๐’๐’๐’•๐’…๐’†๐’Œ ๐’…๐’Š๐’† ๐’‘๐’๐’‚๐’๐’†๐’•๐’†!

Ons leergierige Graad 3-leerders het vandag hul Engelse mondelinge oor die verskillende planete aangebied โ€“ en dit was โ€™n ruimte-avontuur van formaat! Van die vurige warmte van Mars en die helder glans van Venus, tot die groot ringe van Saturnus, het elkeen met entoesiasme hulle planeet-leer gedeel. ๐ป๐‘œ๐‘’ ๐‘๐‘’๐‘ ๐‘œ๐‘›๐‘‘๐‘’๐‘Ÿ๐‘  ๐‘‘๐‘Ž๐‘ก โ„Ž๐‘–๐‘’๐‘Ÿ๐‘‘๐‘–๐‘’ ๐‘œ๐‘›๐‘‘๐‘’๐‘Ÿ๐‘ค๐‘’๐‘Ÿ๐‘ ๐‘ ๐‘œฬ ๐‘ก๐‘œ๐‘’๐‘๐‘Ž๐‘ ๐‘™๐‘–๐‘˜ ๐‘ค๐‘Ž๐‘ …

Lees meer

๐‘ฎ๐’“๐’‚๐’‚๐’… 6 ๐’ƒ๐’“๐’Š๐’๐’ˆ โ€™๐’ ๐’Œ๐’๐’‚๐’”๐’”๐’Š๐’†๐’Œ๐’† ๐’”๐’•๐’๐’“๐’Š๐’† ๐’•๐’๐’• ๐’๐’†๐’˜๐’†!

Ons Graad 6-leerders het onlangs die boek ‘The Railway Children’ deur Edith Nesbit bestudeer โ€“ โ€™n hartroerende storie oor drie kinders wie se lewe drasties verander nadat hul pa valslik beskuldig is. Alhoewel die verhaal in โ€™n tydperk afspeel wat hulle nie ken nie, het ons leerders die projek met ongelooflike entoesiasme aangepak. Die kreatiwiteit…

Lees meer

ย ๐‘ฝ๐’๐’๐’Œ๐’”๐’Œ๐’๐’๐’ ๐‘ฎ๐’‰๐’๐’๐’‡๐’…๐’‚๐’ˆ 2025 โ€“ ๐‘ด๐’๐’†๐’๐’Š๐’† ๐’…๐’Š๐’• ๐’Ž๐’Š๐’”๐’๐’๐’๐’‘ ๐’๐’Š๐’†!ย 

Merk jou kalender: ๐Ÿฎ๐Ÿฑ ๐—ข๐—ธ๐˜๐—ผ๐—ฏ๐—ฒ๐—ฟ is dit weer tyd vir Volkskool se ‘American Scramble’ Gholfdag op die pragtige Graaff-Reinet-gholfbaan. Besprekings kan op twee maniere gedoen word: – Kontak Danie van der Nest by 082 922 0248 / volkskoolgolfdag@gmail.com – Voltooi die Google-vorm https://forms.gle/tPVAh4Ta1h9WmQ9X6 Hierdie dag is nie net vir gholfspelers nie โ€“ ๐—ป๐—ถ๐—ฒ-๐—ด๐—ต๐—ผ๐—น๐—ณ๐—ฒ๐—ฟ๐˜€ ๐—ถ๐˜€ ๐—ผ๐—ผ๐—ธ…

Lees meer