Ons Graad 6-leerders het onlangs die boek ‘The Railway Children’ deur Edith Nesbit bestudeer โ โn hartroerende storie oor drie kinders wie se lewe drasties verander nadat hul pa valslik beskuldig is. Alhoewel die verhaal in โn tydperk afspeel wat hulle nie ken nie, het ons leerders die projek met ongelooflike entoesiasme aangepak. Die kreatiwiteit…
Lees meerMerk jou kalender: ๐ฎ๐ฑ ๐ข๐ธ๐๐ผ๐ฏ๐ฒ๐ฟ is dit weer tyd vir Volkskool se ‘American Scramble’ Gholfdag op die pragtige Graaff-Reinet-gholfbaan. Besprekings kan op twee maniere gedoen word: – Kontak Danie van der Nest by 082 922 0248 / volkskoolgolfdag@gmail.com – Voltooi die Google-vorm https://forms.gle/tPVAh4Ta1h9WmQ9X6 Hierdie dag is nie net vir gholfspelers nie โ ๐ป๐ถ๐ฒ-๐ด๐ต๐ผ๐น๐ณ๐ฒ๐ฟ๐ ๐ถ๐ ๐ผ๐ผ๐ธ…
Lees meerVandag het ons laerskool leerders die lente gevier met โn heerlike Lente-stap, en terselfdertyd het ons ook Bok-Vrydag gemerk. ๐ท๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐ก๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐ ๐ฃ๐๐ ๐๐ข๐๐ก๐๐๐ข๐, ๐ฃ๐๐๐ ๐๐ข๐ ๐๐ ๐ ๐๐๐ ๐๐๐ ๐ฃ๐๐๐๐๐๐! Met lag, gesels en energie het die kinders die dag geniet โ โn herinnering aan hoe lekker dit is om saam te wees en die Karoo…
Lees meerOns Graad 7โs het vandag gewys dat hulle nie net kreatief is nie, maar ook entrepreneurs in die dop! Die stalletjies was vol kleur, geure en oorspronklike idees โ van smullekker eetgoed tot speletjies en kreatiewe produkte. ๐ท๐๐ ๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐ ๐ค๐๐ ๐๐๐๐ ๐ก๐๐๐๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐ ๐ ๐๐๐๐ค๐๐๐๐๐๐ ๐ข๐๐ก๐๐ข๐๐ก๐๐๐. ๐ธ๐๐ก๐๐๐๐๐๐๐๐ข๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐ ๐ฃ๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐๐ …
Lees meerOupas en oumas is die sagte hande wat vashou, die wyse stemme wat raad gee, en die warm harte wat altyd plek het vir nog โn drukkie. Hulle speel โn unieke rol in kinders se lewens โ โn rol wat nie net oor geskenke en lekkernye gaan nie, maar oor onvoorwaardelike liefde en tydlose wysheid.…
Lees meerBaie geluk aan Mia Troskie, Graad 6, wat in die ‘South African Mathematics Challenge 2025’ โn bronsmedalje in die tweede rondte verwerf het! ๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐ก๐๐๐ก๐ ๐๐ ๐๐๐ข โ๐๐๐๐ ๐ค๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐ข๐๐ ๐๐ก๐ก๐๐๐๐ ๐ฃ๐๐๐๐๐ฬ, ๐๐๐ โ ๐๐ฆ ๐ค๐ฆ๐ ๐๐๐ก ๐ค๐๐ ๐๐ข๐๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐ก ๐ ๐๐ ๐๐๐ก๐๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐, ๐๐๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐๐๐ก ๐๐๐๐ ๐ก๐๐ ๐๐ ๐๐ ๐ก๐๐๐ก๐ !
Lees meerOns laerskool se talentvolle kunstenaars het by die Cambedoo Eisteddfod met trots hulle beste gegee en pragtige uitslae behaal. Gemengde Kuns – Brons: Minke Krige, Margite van der Merwe – Silwer en Silwer plus: Esthรฉ van der Merwe – Goud en Goud plus: Amรฉ Nothnagel – Goud: Luke Steyn, Mia Troskie, Anรฉ Troskie, Margite van…
Lees meerOns laerskool is ongelooflik trots op Margite van der Merwe en Marizรฉ en Jurian Retief, wat gekies is om deel te wees van die Sarah Baartman-span by die ‘Eastern Cape Closed’ Skaakkampioenskap van 5โ7 September in Gqeberha. ๐๐๐ข โ๐ข๐๐๐ โ๐๐๐ ๐๐๐ข๐๐๐๐๐๐ ๐ ๐๐ โ๐ข๐๐๐ ๐๐๐ -๐พ๐๐๐ ๐๐๐๐ข๐๐ ๐ฃ๐๐๐ค๐๐๐. ๐๐๐ ๐๐๐ ๐ก๐ ๐ค๐๐๐ ๐ ๐ฃ๐๐๐๐๐ ๐๐ โ๐ข๐๐๐.
Lees meer