Maandag, 27 Oktober, het leerders van Volkskool wat deel is van die Wildehonde Fietsry klub die ongelooflike geleentheid gehad om fietsryers van die Gravel Burn te ontmoet!
Bekende fietsryers ๐— ๐—ฎ๐˜๐˜๐—ต๐—ฒ๐˜„ ๐—•๐—ฒ๐—ฒ๐—ฟ๐˜€ en ๐—๐—ผ๐—ต๐—ฎ๐—ป ๐˜ƒ๐—ฎ๐—ป ๐—ญ๐˜†๐—น het tyd geneem om met die leerders te gesels en inspirasie te deel. Ons leerders is ook bederf met spesiale sokkies en โ€™n herinnering wat hulle vir altyd gaan koester.
โ€™๐‘› ๐บ๐‘Ÿ๐‘œ๐‘œ๐‘ก ๐‘‘๐‘Ž๐‘›๐‘˜๐‘–๐‘’ ๐‘Ž๐‘Ž๐‘› ๐‘œ๐‘œ๐‘š ๐ฝ๐‘œโ„Ž๐‘Ž๐‘› ๐‘†๐‘๐‘Ž๐‘Ÿ๐‘–๐‘ข๐‘  ๐‘ค๐‘Ž๐‘ก โ„Ž๐‘–๐‘’๐‘Ÿ๐‘‘๐‘–๐‘’ ๐‘ค๐‘œ๐‘›๐‘‘๐‘’๐‘Ÿ๐‘™๐‘–๐‘˜๐‘’ ๐‘”๐‘’๐‘™๐‘’๐‘’๐‘›๐‘กโ„Ž๐‘’๐‘–๐‘‘ ๐‘”๐‘’๐‘Ÿ๐‘’๐‘’ฬˆ๐‘™ โ„Ž๐‘’๐‘ก!

Verwante berigte