Dans

Monique Nell en Terina Retief het vanaf 19 tot 27 Augustus 2022 aan die PEDF in Gqeberha (PE) deelgeneem. Dit was die 41ste PEDF waaraan meer as 1500 deelnemers deelgeneem het. Monique en Terina het die volgende prestasies behaal: Terina Retief  Goud – Novice Modern Duet Straight (I’m yours) Monique Nell  Goud – Novice Modern…

Lees meer

Gedenkplaat

Op 5 Augustus 2022 het mnr P. de Villiers, ‘n vorige skoolhoof van Laer Volkskool, ‘n Eeufees Gedenkplaat tydens die skool se saalbyeenkoms onthul. Die plaat sal in die skool se voorportaal aangebring word ter herdenking van die skool se 100-jarige bestaan.

Lees meer

Martial Arts

Die volgende leerders van die Raptors Martial Arts Club het Saterdag, 13 Augustus 2022, gegradeer na geel 1. Dit was ‘n harde dag van swoeg en sweet. Hulle het letterlik vir hul geelbelt geveg. Ons is baie trots op die leerders. Agter: Reaglin Maarman, Gert Theron, Jevan Arends Voor: AJ Cronje, Saskia Erasmus, Christiaan Marais,…

Lees meer

Netbal

Die o.13A-netbalspan het vandag vir hulle afsluiting die onderwysers uitgedaag om teen hulle netbal te speel. Die onderwysers het met ‘n spoed weggetrek al het almal nog nie die reels heeltemal verstaan nie. Na ‘n uitputtende tweede helfte was almal bly dat die wedstryd geeindig het.

Lees meer

Swem

Zenicke van Schalkwyk het die afgelope naweek aan die Madibaz swemgala te Gqeberha (Port-Elizabeth). Sy het 4 goue, 3 silwer en 2 brons medaljes verower. Sy was ook ‘n spanlid van ‘n aflosspan wat uitstekend gevaar het. Baie geluk, Zenicke. Ons is geweldig trots op jou!👏👏👏

Lees meer

Gimnastiek

Die volgende 12 leerlinge het op vlak 1 aan die Karoo Gimnastics se winterkompetisie deelgeneem. Baie geluk aan elke gimnas. Hulle het as volg presteer. Jurian Retief – Goud Marize Retief – Brons Terina Retief – Goud Ulrich Steynberg – Goud Janie Pretorius – Brons Elrie Pretorius – Goud Kate Pieterse – Brons Christopher van…

Lees meer

Eisteddfod

Die uitslae vir die Karoo Eisteddfod: Wian Lotter 2D – 80% Fotografie – 86% Fotografie – 96%   Keisia Holster 2D – 83% 2D – 79%   Izienne Pienaar 2D – 78%   Carlien Oosthuizen 2D – 80% 2D – 89%   Schalk de Jager 2D – 85%   Leche Marais 2D – 85%  …

Lees meer

Interskole hokkie

Vrydag, 5 Augustus 2022, het Laer Volkskool se hokkie aan die interskole teen Union deelgeneem. Die uitslae is soos volg: o.7 wen 5 – 0 0.8B wen 2 – 1 o.8A verloor 0 – 2 o.9A verloor 0 – 2 o.10 verloor 0 – 10 o.13B verloor 0 – 1 o.13A wen 2 -1

Lees meer