Die volgende leerlinge het 15 Augustus 2024 aan die WOW-Spelfees se Distrikskompetisie deelgeneem. Hulle het vanoggend elkeen ‘n sertifikaat vir hulle deelname ontvang. ‘n Paar van ons leerlinge het ook baie goed gevaar en medaljes verower. Welgedaan aan almal wat deelgeneem het. Ons is baie trots op julle. Graad 1 • Ohan Coetzee (2de plek)…
Lees meerDie 3de/4de seuns tennisspanne het Dinsdag 20 Augustus 2024 ‘n mini-interskole gehou. Hulle is in twee spanne verdeel, die Kameelperde en die Wildebeeste. Die wind was op sy eie ‘n ekstra opponent. Die Kameelperde wen die kragmeting met 26-19 Kameelperde: Samuel Pearson Ross MacLeod James Asher Gerrit Jordaan Matt Weyer-Henderson PW Badenhorst Wildebeeste: Pieter Fourie…
Lees meerNelson Mandela Bay Aquatics het onlangs swemmers vereer by hul jaarlikse prysuitdeling. Nelson Mandela Bay Aquatics is die liggaam waaronder die Oos-Kaap swem. JJ van Schalkwyk het ‘n prys ontvang vir sy deelname aan ‘n Prestige gala waar slegs twee swemmers uit die Oos-Kaap verkies word per item. Baie geluk, JJ! Trots op jou!
Lees meerVrydag, 9 Augustus 2024, het die hokkiespanne die geleentheid gekry om aan die jaarlikse Interskole teen Union deel te neem. Dit het sommer baie goed met ons hokkiespanne gegaan. Trots op elkeen van julle! Die tellings is as volg: o.7 gelykop 1-1 o.8A gelykop 2-2 o.8B wen 1-0 o.8C wen 3-0 o.9A wen 5-3 o.9B…
Lees meerVrydag en Saterdag, 9 en 10 Augustus 2024, het die rugbyspanne deelgeneem aan ons jaarlikse Interskole teen Union. Ons spanne het uitstekend gevaar. Die tellings is as volg: o.7 verloor 10-20 o.9B Wen 31-7 o.9A wen 33-0 o.11B wen 41-0 o.11A wen 53-5 o.13B gelykop 17-17 o.13A gelykop 5-5
Lees meerBaie geluk aan Helen Grobbelaar en Erhardt Grobbelaar wat in die OP-span opgeneem is. Hulle gaan vanaf 25 tot 28 September 2024 aan die AGA SA Nationale Toernooi deelneem. Helen Grobbelaar het die afgelope naweek ook aan ‘n toernooi in Bathurst deelgeneem. Sy het baie goed gevaar en 1ste in die Bullseye en 3D-afdeling gekom.…
Lees meerHierdie maand se Volksie-van-die-maand is Anushcka du Toit in graad 4. Sy is altyd vriendelik en groet almal met ‘n groot glimlag op haar gesig. Haar pragtige maniere staan ook uit. Op haar stil manier is sy ‘n baie goeie voorbeeld van hoe ‘n Volksie moet optree. Ons is baie trots op jou, Anushcka!
Lees meerTENNIS o.10 Maandag, 5 Augustus 2024, het die o.10A seuns en dogterspanne met Union kragte gemeet. Dankie aan mnr. Gideon van der Mescht vir die mooi aksiefoto’s. Die uitslae is volg: Dogters Enkels wen 4-2 Dubbels wen 2-1 Dogters wen 6-3 Seuns Enkels wen 6-0 Dubbels wen 3-0 Seuns wen 9-0 TENNIS STE EN 2DE…
Lees meer