Die skolierpatrollie-leerders van Laer Volkskool is tydens die saalopening op Maandag, 4 November, bedank vir hul toewyding en harde werk om almal veilig oor die pad te help. Elke leerder het ‘n sertifikaat hiervoor ontvang. Foto AGTER: I. Conradie, A. Kruger, D. Pieterse MIDDEL: M. Burger, J. Erasmus, M. Coetzee, L. Boje, A. Schutte, M.…
Lees meer5 atlete het op 26 Oktober aan ‘n interprovinsiale tweekamp-byeenkoms te Port Elizabeth deelgeneem. Die uitslae is as volg: Christo Nel 7de Naudé van der Merwe 12 Beulah Nel 15 Elmaré Naudé 2de JJ van Schalkwyk 2de JJ en Elmaré ontvang elkeen ‘n silwer medalje. Welgedaan aan hierdie atlete wat teen strawwe kompetisie moes kompeteer.…
Lees meerOp 19 Oktober het 8 van Laer Volkskool se swemmers na Port Elizabeth vertrek om aan ‘n B-groep swemgala deel te neem. Baie geluk aan die volgende swemmers wat pragtige uitslae behaal het: Milla Mac Leod Ross Mac Leod Naudé van der Merwe Christo Nel Uné Groenewald Zenicke van Schalkwyk JJ van Schalkwyk Elmaré Naudé
Lees meerBaie geluk aan die volgende leerlinge wat tydens die prysuitdeling as hoofleiers vir 2025 verkies is:Mercy Mostert – OnderhoofdogterNeva Steynberg – HoofdogterAndré Wolfaardt – HoofseunIzak Naude – Onderhoofseun
Lees meerDonderdagaand, 17 Oktober 2024, was ons bevoorreg om weereens ons jaarlikse prysuitdeling te hou. Baie geluk aan al die leerlinge wat hard gewerk het om ‘n sertifikaat of trofee te verdien. Ons wil ook graag ons waardering uitspreek aan almal wat gehelp het om die aand ‘n sukses te maak. Gedurende die aand is Zenicke van…
Lees meer24 van die graad 1 tot graad 4 skaakleerlinge het op Woensdag, 16 Oktober 2024, ‘n vriendskaplike wedstryd teen Union gespeel. Vir talle spelers was dit hulle eerste wedstryd en was hulle dus baie opgewonde en effe benoud. Beide skole speel pragtige skaak en geniet die middag terdeë. Die LVS spelers vaar uitstekend. 11 spelers…
Lees meerRaptors Martial Arts-klub van Graaff-Reinet het op Saterdag, 12 Oktober 2024, vir die tweede keer aan die East Coast Elephant Open, georganiseer deur KOSA (Kickboxing Organization of South Africa), deelgeneem. Die studente het in verskillende gewigskategorieë meegeding en kon teen enige graad, van wit tot swart belt, te staan kom. Hulle uitmuntend gevaar en nie…
Lees meer