Ons atlete het Woensdag, 14 Februarie 2024, aan die Sarah Baartman Atletiekbyeenkoms vir laerskole in Gqeberha (PE) gaan deelneem. Baie geluk aan al die atlete wat uitstekend gevaar het. Die volgende atlete het plekke op die podium behaal: Jarrod Gerber 2de in 800m 2de in 1500m Lee-Jon Blignaut 2de in aflos 3de in 100m Janike…
Lees meerDie prefekte van 2024 het vir Valentynsdag ‘n Lekker-lootjie projek aangebied waar leerlinge R5 kon betaal om te raai hoeveel hartjies-lekkers in die fles is. Die leerling wat die naaste regraai, wen die fles met die hartjie-lekkers daarin. Baie geluk aan Emma Jordaan in graad 4 wat die korrekte aantal hartjies in die glasfles reggeraai…
Lees meerLaer Volkskool se swemmers het Dinsdag, 13 Februarie 2024, uitstekend geswem tydens die Interskole gala. Laer Volkskool tree as wenner uit die stryd met 619 punte teenoor Union se 567. Zenicke van Schalkwyk word as die Victrix Ludorum en JJ van Schalkwyk as die Victor Ludorum vir die laerskole-afdeling aangewys. Tussen die twee sibbe word…
Lees meer19 van ons Grondslagfase-atlete het Donderdag, 8 Februarie 2024, aan die Cradock uitnodigingsatletiek deelgeneem. Baie geluk aan die volgende leerders wat in die top 3 van die finale gekom het. Hardus Lötter o.9 1ste – 60m 1ste – 80m Alguiné Hector o.9 1ste – 60m Peter Martins o.9 3de – 60m Liyah Smith o.8 2de…
Lees meerDie volgende atlete het op 8 Februarie 2024 eerste en tweede plekke by die Graaff-Reinet Sone Atletiekbyeenkoms behaal. Hulle is opgeneem in die DBNM-atletiekspan wat op 14 Februarie aan die Sarah Baartman Atletiekbyeenkoms in Gqeberha (Port-Elizabeth) gaan deelneem. Baie geluk aan al hierdie atlete met julle puik prestasies. Ons is trots op julle! o.13 Danté…
Lees meerLaer Volkskool se seuns maak ons trots nadat hulle op 7 Februarie 2024 aan die Zone Tennistoernooi in Cradock deelgeneem en hulle afdelings gewen het. Baie geluk aan Ulrich Steynberg, Ian Mare, Hermius Botha en Kobus Lötter wat die o.11-afdeling gewen het asook Izak Naudé wat deel was van die o.12-span wat hulle afdeling gewen…
Lees meerOp Woensdag, 7 Februarie 2024, is drie van ons krieketspanne Somerset-Oos toe om teen Laerskool Gill te gaan speel. Die seuns het pragtige krieket gespeel en hulle tellings is as volg: o.8 krieketspan verloor met 4 lopies o.9 krieketspan wen met 48 lopies o.13 Krieketspan wen met 20 lopies Baie geluk aan al hierdie krieketspanne.…
Lees meer