Carlien Oosthuizen en Zenicke van Schalkwyk het tydens die afgelope vakansie aan die Freda Barnard Gala in Oudtshoorn deelgeneem. Beide dogters het hul swem tye baie mooi verbeter. Zenicke het twee goue medaljes en een brons medalje verower. Ons is trots op ons swemmers!
Lees meerOp 24 September 2021 het Wian Lotter aan die Nasionale Interprovinsiale Boogskiet kompetisie deelgeneem. Hy behaal ‘n algehele 220 ste plek vir Laer- en Hoërskole. In die Laerskool afdeling het hy 57 ste gekom. Hy is tans nommer 3 in die Oos-Kaap. Sy telling in die Interprovinsiale kompetisie is 256/300. Baie geluk, Wian! Ons is…
Lees meerVrydag, 27 Augustus 2021, was pret Vrydag by Laer Volkskool waar die leerlinge soos hulle sportheld kon aantrek. Daar was baie kreatiewe en oulike sporthelde gewees. Dankie aan almal wat soos sporthelde aangetrek het. Julle het baie oulik gelyk.
Lees meerWian Lotter het die 1ste Maart 2021 by Hoër Volkskool aangesluit vir boogskiet waar hy afrigting by Beyers en Carol Cronje gekry het. Al die gereelde en ekstra oefening het vrugte afgewerp en hy is in die provinsiale span opgeneem. Die span gaan voorlopig 24 September 2021 in Uitenhage aan ‘n kompetisie deelneem. Baie geluk…
Lees meer16 Augustus was ‘n kreatiewe dag vir ons Landsdieners. Die dogters het die muur by die Kewertjie oor geverf terwyl die seuns sementblokke verwyder het. Die liefde vir Arbeid word goed hier uitgebeeld.
Lees meerOp 4 Augustus het ons Landsdiens seuns in drie groepe verdeel. Hulle het drie projekte waarmee hulle hierdie kwartaal besig is. Stasie 1 is die reënmeter met ‘n vetplant tuintjie, stasie 2 is ‘n sonwyser/horlosie en stasie 3 is ‘n windkous/weerhaan. Ons sien uit vir die eindproduk. Hou die spasie dop!
Lees meer