Landsdieners maak musiekinstrumente

Op 7 Maart 2022 het die Karoo Volksies in die Kewertjie bymekaargekom en musiekinstrumente gemaak uit afvalmateriaal. Ons het ‘n plastiekbottel gevul met Samp en ‘n toiletrolletjie daaraan vasgemaak vir die handvatsel. Daarna moes elkeen sy “shaker” versier. Op 8 Maart het die landsdiensbestuur namens die Karoo Volksies die musiekinstrumente aan Graaff-Reinet se kinderhuis geskenk.…

Lees meer

Perdry

Op 25 en 26 Februarie 2022 het Gideon Viljoen aan die Williston skou deelgeneem. Hy behaal n eerste plek in die volgende klasse: o.8 Leiriem klas ruiter 8 jaar en onder o.8 Leiriem klas ruiter 8 jaar en onder Ruiterkuns o.8 Ruiter 8 jaar en onder o.8 Ruiter 8 jaar en onder Ruiterkuns Hy wen…

Lees meer

Atletiek

Die volgende atlete is in die Sarah Baartman Atletiekspan opgeneem en neem op 11 en 12 Maart 2022 deel aan die Oos-Kaap Atletiekbyeenkoms op Cradock. Lee-Jon Blignaut Seuns o.11 Verspring Angela Vorster Dogters o.11 Verspring JP Lombard Seuns o.10 Verspring Alecia Louw Dogters o.13 100m en 200m Deidre Alberts Dogters o.12 100m, 150m en Verpring…

Lees meer