Montego Cares Chess Tournament Ag skaakspelers van Laer Volkskool het op 6 September 2022 deelgeneem aan die Montego Cares Chess Tournament wat in die Botanies se saal gehou is. Skole wat in die Laerskole toernooi meegeding het, is die Union skole, Laer Volkskool, Kroonvale PrimΓͺr, Graaff- Reinet PrimΓͺr, Ryneveldpark en Narsingstraat. Laer Volkskool se skaakspelers…
Lees meerDie eerste vier spelers van die eerste seunspan het Vrydag 2 September 2022 na Oos -Londen vertrek om aaan die BNP Paribas Rising Star Tennis se provisiale finaal te gaan deelneem. Ons seuns het 2de in hul afdeling gekom en moes teen Stirling Primary speel. Ongelukkig kon ons nie die wedstryd beklink nie en speel…
Lees meerMarli Fourie en Gideon Viljoen het die naweek aan die Noord-Kaap Streekskou wat in Upington plaasgevind het, deelgeneem. Hulle het die volgende plekke behaal: Marli Fourie Tweede plek in die 5-gang onder 14 jaar Eerste plek in die 5-gang ruiterkuns onder 14 jaar Gideon Viljoen Tweede plek in die Stap/Draf Kinderryperd 8 jaar en…
Lees meerVrydag, 2 September 2022, het βn o.11 en o.13 seunspan teen Graeme Kolleg van Grahamstad gespeel. Hoewel die wind baie gewaai het, het die seuns goeie tennis gespeel. Uitslae is soos volg: 13 β LVS 16 Graeme 76 11 β LVS 47 β Graeme 46 Dankie aan al die ouers wat die kos voorsien het…
Lees meerOp 31 Augustus 2022 het LVS en HVS bymekaar gekom en aan βn heerlike lofprysingsaand deelgeneem. Om deel te kon wees van die geleentheid moes elke landsdiener βn blikkie kos of nie-bederfbare produk saambring wat aan die Margery Parks TB Hospitaal geskenk word. Die Kewertjie het omtrent gebulder van die stemme en met groot glimlagte…
Lees meerMonique Nell en Terina Retief het vanaf 19 tot 27 Augustus 2022 aan die PEDF in Gqeberha (PE) deelgeneem. Dit was die 41ste PEDF waaraan meer as 1500 deelnemers deelgeneem het. Monique en Terina het die volgende prestasies behaal: Terina RetiefΒ Goud – Novice Modern Duet Straight (I’m yours) Monique NellΒ Goud – Novice Modern…
Lees meerOp 5 Augustus 2022 het mnr P. de Villiers, βn vorige skoolhoof van Laer Volkskool, βn Eeufees Gedenkplaat tydens die skool se saalbyeenkoms onthul. Die plaat sal in die skool se voorportaalΒ aangebring word ter herdenking van die skool se 100-jarige bestaan.
Lees meer