Prysuitdeling 2022 trofee wenners
Lees meerDie jaarlikse Jocelyn Marais Tennistoernooi het op 28 en 29 Oktober 2022 plaasgevind. DOGTERS: Die volgende dogters het deelgeneem: Carlien Oosthuizen, Alecia Louw, Mynette Viljoen en Danté Dercksen. In die eerste rondte het hulle teen Stellenbosch C gespeel en 9-7 gewen. Rondte twee het hulle teen die wenners van die toernooi, DSG gespeel. Volkskool se…
Lees meerOp 26 Oktober 2022 het Resolute Robotics ‘n mini-STEAM dag by Laer Volkskool aangebied. Twee van Laer Volkskool se spanne het deelgeneem aan die kursus en het geleer hoe om ‘n robot te programeer. Daarna was daar ‘n kompetisie gehou oor wie se robot die vinnigste om die baan kan ry. Met die stophorlosie gereed…
Lees meerTydens die Somerfees wat die afgelope naweek in Burgersdorp plaasgevind het, het die eerstespan dogters ‘n derde plek behaal. Die uitslae was soos volg: Carlien Oosthuizen en Alecia Louw Wen teen KT 6/1 Wen teen Burgersdorp 4/3 Verloor teen Aliwal Noord 4/3 Verloor teen Cradock 1 2/5 Verloor teen Cradock 2 4/3 Mynette Viljoen…
Lees meerDie o. 13A rugbyseuns het verlede naweek aan n Somerfees in Burgersdorp deelgeneem. Hulle wen al vier wedstryde, maar verloor ongelukkig die semi finaal teen Karel Theron. Trots op julle. Die uitslae is soos volg: Wen Burgersdorp 28 – 7 Wen Beaconhurst 15 – 0 Wen Aliwal-Noord 45 – 0 Wen Grens 47 – 0…
Lees meerDie o.13 A netbalspan het die afgelope naweek aan Burgersdorp se Somerfees toernooi deelgeneem waar hulle 4 vinnige 5 wedstryde gespeel het. Die span het onoorwonne gebly en verloor ongelukkig in die finaal teen Hopetown. Alecia Louw en Carlien Oosthuizen het albei speler van die wedstryd toekennings ontvang. Ons is baie trots op die span.…
Lees meerVier van Laer Volkskool se rugbyspelers het vanaf 29 September tot 1 Oktober aan die OP o.12 Provinsiale toernooi in Oakdale deelgeneem. Johan Viljoen het die OP Kings verteenwoordig. Die span het 2 wedstryde gewen en 2 verloor. AW Lambrecht, Cobus Viljoen en Divan Erasmus het die OP Jumbos verteenwoordig. Hierdie span het al 3…
Lees meer