Laer Volkskool se senior skaakspan het op 16 April 2024 by Union High aan die eerste rondte ligawedstryde deelgeneem. Die LVS-span vaar uitstekend. Hulle wen 3 van die 4 rondtes. Die uitslae is as volg: LVS- Union 2-5 LVS- GRT Primêr 5-2 LVS- Ryneveld 7-0 LVS- Narsingstraat 6-1 Baie dankie aan Union High School, Graaff-Reinet…
Lees meerDie volgende leerlinge het op Vrydag, 12 April 2024, en Saterdag, 15 April 2024, in Graaff-Reinet aan die “ECGA Qualification Competition 1” asook die “Karoo Gymnastics Club Competition” deelgeneem. Hulle resultate is as volg: Lirie Beneke Karoo Gymnastics Club Competition Goud Miané van der Merwe Karoo Gymnastics Club Competition Goud Haley Mostert ECGA Qualification Competition…
Lees meerOOS-KAAP SKOLE BERGFIETSLIGA Op Sondag 14 April 2024 het die volgende Wildehond fietsryers aan die 1ste Skoleligabyeenkoms by Norm Hudlin Reservaat, Port Elizabeth deelgeneem: Milah Sparrius Elbie Landman Mienke Sparrius Gina Botes Nia-Nell du Preez Reece Gibbons Nicolaas Botes Christiaan de Klerk Bernard Delport Jacobus Wolfaardt Luken de Beer Waldt van Heerden William le Roux…
Lees meerOp Vrydag 5 April 2024 het Laer Volkskool tenniswedstryde teen Burgersdorp gespeel. Die uitslae is as volg: o.10 Dogters Enkels wen 4-0 Dubbels 1 elk LVS wen 5-1 o.10 Seuns Enkels wen 6-0 Dubbels wen 3-0 LVS wen 9-0 1ste span Dogters Enkels verloor 2-4 Dubbels verloor 1-2 LVS verloor 3-6 1ste span Seuns Enkels…
Lees meerOns hokkie-, netbal- en rugbyspanne het Saterdag, 6 April 2024, die winterseisoen afgeskop met wedstryde teen Laerskool Burgersdorp. Die tellings is as volg: HOKKIE o.7 wen 1 – 3 o.8B wen 2 – 0 o.8A wen 1 – 0 o.9 wen 5 – 3 o.10B verloor 1 – 2 o.10A wen 2 – 0 o.13B…
Lees meerDie SA Nasionale tweekampkompetisie het op 30 Maart 2024 te Bloemfontein plaasgevind. Ses van Laer Volkskool se atlete het deelgeneem en hulle resultate was as volg: Hanné Alberts o.9 31ste uit 40 atlete Elmaré Naude o.11 16de uit 81 atlete Beulah Nel 68ste uit 81 atlete JJ van Schalkwyk 28ste uit 85 atlete Luhan Alberts…
Lees meerOp 24 Maart 2024 het 2 leerlinge van Laer Volkskool aan die 2de rondte proewe vir die SBDCU (Sarah Baartman Skaak Unie) in Makhanda deelgeneem. Burger Slabbert wen al 5 sy rondtes en eindig eerste op die ranglys vir seuns o.10. Hy ontvang ook ñ goue medalje. Jurian Retief wen 3 uit 5 rondtes en…
Lees meer