Baie geluk aan die volgende leerlinge wat tydens die prysuitdeling as hoofleiers vir 2025 verkies is:Mercy Mostert – OnderhoofdogterNeva Steynberg – HoofdogterAndré Wolfaardt – HoofseunIzak Naude – Onderhoofseun
Lees meerDonderdagaand, 17 Oktober 2024, was ons bevoorreg om weereens ons jaarlikse prysuitdeling te hou. Baie geluk aan al die leerlinge wat hard gewerk het om ‘n sertifikaat of trofee te verdien. Ons wil ook graag ons waardering uitspreek aan almal wat gehelp het om die aand ‘n sukses te maak. Gedurende die aand is Zenicke van…
Lees meer24 van die graad 1 tot graad 4 skaakleerlinge het op Woensdag, 16 Oktober 2024, ‘n vriendskaplike wedstryd teen Union gespeel. Vir talle spelers was dit hulle eerste wedstryd en was hulle dus baie opgewonde en effe benoud. Beide skole speel pragtige skaak en geniet die middag terdeë. Die LVS spelers vaar uitstekend. 11 spelers…
Lees meerRaptors Martial Arts-klub van Graaff-Reinet het op Saterdag, 12 Oktober 2024, vir die tweede keer aan die East Coast Elephant Open, georganiseer deur KOSA (Kickboxing Organization of South Africa), deelgeneem. Die studente het in verskillende gewigskategorieë meegeding en kon teen enige graad, van wit tot swart belt, te staan kom. Hulle uitmuntend gevaar en nie…
Lees meer‘n Paar van Laer Volkskool se leerders het die verlede naweek aan die Tri The Karoo hier in Graaff-Reinet deelgeneem. Hulle uitslae is as volg: OUDERDOM 11 – 13 JAAR (swem 100m, fietsry 4km, hardloop 1km) • Ross Mac Leod (swem), William le Roux (fietsry) en Marco Terblanche (hardloop) – 1ste • Nelé Wolfaardt (swem),…
Lees meerDie nuwe prefekte het Vrydag 11 Oktober ń spanbou- en leierskapopleiding by die Camdeboo Nasionale Park gehad. Oom Johan Sparrius was in beheer van die spanbou. Na ete het die prefekte saam met die onderwysers gesels oor verskillende aspekte van leierskap. Die prefekte het besluit dat hulle missie vir 2025 is om ń TROTS by…
Lees meerVroue-aand met Yolande Brittnell-Steyn Op Vrydag, 4 Oktober, het Laer Volkskool se OOV-vroue ‘n heerlike Vroue-aand aangebied in die skoolsaal. Met aankoms is die vroue bederf met ‘n glasie vonkelwyn van Swartland Winery en ‘n hand- of voetmassering deur Africology Skincare & Spa se terapeute. Ampie Jordaan van PSG het opgetree as seremoniemeester. ‘n Meksikaanse…
Lees meer