TENNIS

Die nr. 1 tot 4 spelers van die eerstespanne het op 5 Oktober 2024 aan die Wesbank Tennistoernooi in Oudtshoorn deelgeneem. Dogters: Dante Dercksen, Ancois Viljoen, Nelé Wolfaardt, Uné Groenewald Seuns: Izak Naudé, André Wolfaardt, Stephen Marais, Rubert Marincowitz. Die kwik het gestyg tot 39°, maar almal het vasgebyt en deurgedruk soos ware Volksies. DOGTERS…

Lees meer

Tennis en skaak

Op Dinsdag, 8 Oktober 2024, het ons skaak- en tennisspelers teen Laerskool Gill wedstryde gespeel. Die uitslae is as volg: SKAAK Laer Volkskool Junior Span wen 6 1/2 teen Gill 5 1/2 Laer Volkskool Senior Span wen 11 1/2 teen Gill 9 1/2 TENNIS Dogters o.10 Wen 5-1 Seuns o.10 Wen 6-0 Dogters 1ste span…

Lees meer

WOW-SPELFEES

Baie geluk aan Ohan Coetzee, Daneill du Plessis en Ross Mac Leod wat gedurende die vakansie, 28 September 2024, aan die SANLAM WOW-Spelfees se Nasionale Kompetisie in Stellenbosch deelgeneem het. Ons is besonders trots op julle drie.

Lees meer

BOOGSKIET

Helen Grobbelaar en Erhardt Grobbelaar het gedurende die vakansie, 27 – 28 September 2024, aan die Nasionale Interprovinsiale Kampioenskappe deelgeneem. Helen het uitstekend gevaar by die nasionale kompetisie en ‘n goue medalje in die graad 6-afdeling verower. Helen het ook gedurende die Interskole Kampioenskappe ‘n silwer medalje in die bull’s eye afdeling verower. Baie geluk…

Lees meer

TENNIS

Heelwat van Laer Volkskool se tennisspelers het die afgelope naweek aan MatchPoint Classic se jaarlikse tennistoernooi in Graaff-Reinet deelgeneem. Die uitslae van die LVS tennisspelers is as volg: ENKELS o.8 DOGTERS 3. Carla Maré 4. Marné Vermeulen 7. Esthé van der Merwe o.10 DOGTERS 5. Minke Marincowitz 7. Ilé du Piesanie 14. Matté van der…

Lees meer

Graad 7-toer

Die graad 7-klas het Kaapstad van 17 tot 22 September besoek. Eerste op die program was Tafelberg, waar dit ysig bo-op die berg was – ’n ervaring wat ons nooit sal vergeet nie. Daarna het ons die Grootte Schuur, Rush, die Planetarium, die Kasteel, Akwarium, Scratch Patch, Cool Runnings en die Waterfront verken. Iets interessant…

Lees meer

Tweekamp

Drie atlete het op 28 September in Bloemfontein aan ‘n Suid-Vrystaat provinsiale byeenkoms deelgeneem. JJ van Schalkwyk en Elmaré Naudé het elkeen ‘n algehele eerste plek behaal in hul ouderdomsgroepe. Naudé van der Merwe het 12de gekom in sy ouderdomsgroep. Baie geluk aan al drie atlete

Lees meer