Minke Marincowitz het gister aan haar eerste tweekamp liga deelgeneem te Port Elizabeth. Sy het ‘n algehele 5de plek verower. Baie geluk, Minke!
Lees meerVerlede week is 47 Wildehonde Fietsryers met sertifikate vereer wat toegeken was vir die volgende: – deelname aan weeklikse oefeninge en die Wildehonde Fietskliniek – deelname aan plaaslike en buurdorpe se wedrenne – deelname aan die Oos-Kaap Bergfiets Skoleliga. Sewentien skole – hoër- en laerskole – het vanjaar aan die Oos-Kaap Skole Bergfietsliga deelgeneem. Vyf…
Lees meerHuis Eybers eindig die jaar op ń hoë noot met ń gesellige saamkuier by Frontiers. Spesiale dank aan Jakkalsvlei vir die aanbieding van die wynproe en aan Frontiers Karoo Restaurant vir die feesmaal wat pragtig voorgesit is. Aan elke ouer en ondersteuner van Huis Eybers wat die besonderse aand bygewoon het, baie dankie!
Lees meerGideon Viljoen en Leila Ehlers het 1 en 2 November 2024 aan die Philippolis OVS Saalperd Streekskou deelgeneem. Hulle het die volgende prestasies behaal: Leila Ehlers 3de in die 3gang kinderruiter 14 jaar en onder Gideon Viljoen 1ste in die stap/draf Kinderryperd ruiters 10 jaar en onder 1ste in die stap/draf Kinderruiter 10 jaar en…
Lees meerLaer Volkskool het op 25 en 26 Oktober 2024 aan die 12de Jocelyn Marais Toernooi deelgeneem. Dante Dercksen, Ancois Viljoen, Nelé Wolfaardt en Uné Groenewald was in die dogterspan en Izak Naudé, André Wolfaardt, Stephen Marais en Rubert Marincowitz in die seunspan. Die uitslae is as volg: Dogters: wen teen DSG 13-3 verloor teen Stellenbosch…
Lees meerDie skolierpatrollie-leerders van Laer Volkskool is tydens die saalopening op Maandag, 4 November, bedank vir hul toewyding en harde werk om almal veilig oor die pad te help. Elke leerder het ‘n sertifikaat hiervoor ontvang. Foto AGTER: I. Conradie, A. Kruger, D. Pieterse MIDDEL: M. Burger, J. Erasmus, M. Coetzee, L. Boje, A. Schutte, M.…
Lees meer5 atlete het op 26 Oktober aan ‘n interprovinsiale tweekamp-byeenkoms te Port Elizabeth deelgeneem. Die uitslae is as volg: Christo Nel 7de Naudé van der Merwe 12 Beulah Nel 15 Elmaré Naudé 2de JJ van Schalkwyk 2de JJ en Elmaré ontvang elkeen ‘n silwer medalje. Welgedaan aan hierdie atlete wat teen strawwe kompetisie moes kompeteer.…
Lees meerOp 19 Oktober het 8 van Laer Volkskool se swemmers na Port Elizabeth vertrek om aan ‘n B-groep swemgala deel te neem. Baie geluk aan die volgende swemmers wat pragtige uitslae behaal het: Milla Mac Leod Ross Mac Leod Naudé van der Merwe Christo Nel Uné Groenewald Zenicke van Schalkwyk JJ van Schalkwyk Elmaré Naudé
Lees meer