WOW-SPELFEES

Die volgende leerlinge het Saterdag 31 Augustus 2024 aan die Provinsiale Kompetisie in PE deelgeneem. Vier van ons leerlinge (Ohan Coetzee, AJ Prinsloo, Daneill du Plessis en Ross Mac Leod) het uitstekend gevaar en is deur na die Nasionale Kompetisie wat 28 September 2024 in Stellenbosch gaan plaasvind. Baie geluk aan al die deelnemers. Ons…

Lees meer

Gevegkuns

Die volgende studente van Raptors Martial Arts club het 24 Augustus 2024 na die volgende belt gradeer. Wit na geel 1 Dawie van der Merwe Zaydon Joseph Marko Claasen Geel 1 na geel 2 Arné Oosthuizen Dominique Kuhn Geel 2 na Oranje 1 AJ Prinsloo Handré Roman Oranje 1 na Oranje 2 Frederik Steynberg Darius…

Lees meer

Swem

Nelson Mandela Bay Aquatics het onlangs swemmers vereer by hul jaarlikse prysuitdeling. Nelson Mandela Bay Aquatics is die liggaam waaronder die Oos-Kaap swem. JJ van Schalkwyk het ‘n prys ontvang vir sy deelname aan ‘n Prestige gala waar slegs twee swemmers uit die Oos-Kaap verkies word per item. Baie geluk, JJ! Trots op jou!

Lees meer

TALENTAAND

Filmfees 2024 Op 22 Augustus het Laer Volkskool sy jaarlike Talentaand gehou. Graad 4 tot 7 leerders het die gehoor aan die lag gehad met hul tweespraak en spreekkoor opvoerings. Advertensies soos Boer soek ń vrou en Toyota, het beslis die gehoor laat skater. Dankie aan almal wat n bydra gelewer het. Ons sien uit…

Lees meer

TENNIS

Laer Volkskool het vier spanne gehad wat deelgeneem het aan die o.10 MatchPoint toernooi wat op 23 en 24 Augustus 2024 in Graaff-Reinet plaasgevind het. Die spelers het regtig alles uitgehaal om die bal oor die net en in die baan te kry met Saterdag se verskriklike rukwinde. Baie dankie ook aan Mev Tilana Maré,…

Lees meer

RUGBY

Baie geluk aan Izak Naudé wat gekies is om die OP Jumbo’s span vanaf 21 tot 22 September 2024 in Riversdal te verteenwoordig. Welgedaan, Izak! Trots op jou!

Lees meer

HARTENBOSTOER

Ons o.13A netbal-, rugby- en hokkiespanne het die afgelope naweek aan ń toernooi by Laerskool Hartenbos deelgeneem. Die spanne het vroeg Vrydagoggend vanaf Laer Volkskool na Hartenbos vertrek. Die hokkiedogters se wedstryde het reeds Vrydag plaasgevind. Saterdagoggend was dit weer vroeg opstaan om die openingseremonie by te woon waarna die netbal en rugby hulle wedstryde…

Lees meer

WOW-SPELFEES

Die volgende leerlinge het 15 Augustus 2024 aan die WOW-Spelfees se Distrikskompetisie deelgeneem. Hulle het vanoggend elkeen ‘n sertifikaat vir hulle deelname ontvang. ‘n Paar van ons leerlinge het ook baie goed gevaar en medaljes verower. Welgedaan aan almal wat deelgeneem het. Ons is baie trots op julle. Graad 1 • Ohan Coetzee (2de plek)…

Lees meer