Jurian Retief, Marizรฉ Retief en Margite van der Merwe het die afgelope naweek met trots die Sarah Baartman-span verteenwoordig tydens die geslote Oos-Kaap-kampioenskappe in Gqeberha. Die toernooi is van 5 tot 7 September aangebied, en ons Volksies het almal puik gevaar deur hul plek onder die top-20 in hul ouderdomsgroepe te verseker. Hierdie prestasie beteken…
Lees meerOns graad 1-leerders se boontjieprojek het Vrydag โn spesiale hoogtepunt bereik toe elkeen hul eie plantjie huis toe kon neem. Die boontjies het pragtig gegroei en nou kry elke leerder die kans om dit in hul tuin te gaan plant. ๐๐๐ก ๐๐๐๐๐ก ๐ก๐๐๐ก๐ ๐๐ ๐๐๐๐๐ค๐๐๐๐๐โ๐๐๐ ๐๐๐ โ๐ข๐๐๐ ๐๐๐ก๐๐ ๐๐๐ ๐ฃ๐๐ข๐ ๐ฃ๐๐ โ๐ข๐ ๐๐๐ โ๐๐๐๐๐ค๐๐๐ ๐๐๐๐…
Lees meerOp 30 Augustus het Raptors Martial Arts Graaff-Reinet weer โn suksesvolle gradering aangebied waar verskeie studente hulle nuwe belde met trots ontvang het: Ayden Marx โ Geel 1 Marko Claassen โ Geel 2 Zayden Joseph โ Geel 2 Arnรฉ Oosthuizen โ Oranje 1 Dominique Kรผhn โ Oranje 1 Lize van Zyl โ Oranje 1…
Lees meerGister het ons atlete met ywer en trots aan die Tweekamp-liga byeenkoms in Gqeberha deelgeneem. Franco Wolfaardt het in die seuns o.13 uitmuntend presteer, met โn tweede plek in die hardloop en โn sesde plek in die swem, wat hom uiteindelik op vierde plek algeheel geplaas het. Nika Wolfaardt het dapper meegeding in die dogters…
Lees meerTydens die Suid-Afrikaanse Nasionale Saalperd Kampioenskappe wat onlangs by die Bloemfontein Skou 2025 plaasgevind het โ die grootste ope lug skou ter wรชreld. Het twee van ons Laerskool leerders pragtig presteer! ๐๐ฒ๐ถ๐น๐ฎ ๐๐ต๐น๐ฒ๐ฟ๐ ๐ต๐ฒ๐ ๐ฑ๐ถ๐ฒ ๐๐ผ๐น๐ด๐ฒ๐ป๐ฑ๐ฒ ๐๐ถ๐๐๐ผ๐ป๐ฑ๐ฒ๐ฟ๐น๐ถ๐ธ๐ฒ ๐ฝ๐ฟ๐ฒ๐๐๐ฎ๐๐ถ๐ฒ๐ ๐ฏ๐ฒ๐ต๐ฎ๐ฎ๐น: – Reserwe SA Kampioen in Driegang Plesierperd Ruiters 12 jaar en jonger – Reserwe SA Kampioen…
Lees meerJuffrou Botha, oud-onderwyseres by Laer Volkskool (Januarie 2003 โ Desember 2020) en Ouma van Wian Hayward, het tydens Leesweek die Graad 3-klas kom bederf met โn heerlike storie! Sy het nie net vir die kinders kom lees nie, maar het hulle ook โn stappie verder laat gaan. ๐๐ฎ๐ป๐ด๐ฒ๐๐ถ๐ฒ๐ป ๐ต๐ฎ๐ฎ๐ฟ ๐ฏ๐ผ๐ฒ๐ธ๐ถ๐ฒ ๐ผ๐ผ๐ฟ ๐ฝ๐ถ๐๐๐ฎ ๐ด๐ฒ๐ด๐ฎ๐ฎ๐ป ๐ต๐ฒ๐, ๐ถ๐…
Lees meerOns Graad 7-leerders het hierdie jaar die klassieke stuk Pygmalion (My Fair Lady) deur George Bernard Shaw verken. Alhoewel hulle aanvanklik โn bietjie onseker was, het hulle gou ontdek dat die wรชreld van Eliza Doolittle en Professor Higgins vol verrassings is. ๐ ๐ฒ๐ ๐ด๐ฟ๐ผ๐ผ๐ ๐ฒ๐ป๐๐ผ๐ฒ๐๐ถ๐ฎ๐๐บ๐ฒ ๐ต๐ฒ๐ ๐ฑ๐ถ๐ฒ ๐น๐ฒ๐ฒ๐ฟ๐ฑ๐ฒ๐ฟ๐ ๐ฑ๐ถ๐ฒ ๐ธ๐ฎ๐ฟ๐ฎ๐ธ๐๐ฒ๐ฟ๐ ๐ผ๐ป๐๐น๐ฒ๐ฒ๐ฑ, ๐ต๐๐น ๐ฒ๐ถ๐ฒ ๐บ๐ฒ๐ป๐ถ๐ป๐ด๐ ๐ด๐ฒ๐ฑ๐ฒ๐ฒ๐น ๐ฒ๐ป…
Lees meerVan 8 โ 12 September vier ons saam met die wรชreld Internasionale Geletterdheidsweek โ โn tyd om die vreugde van lees te ontdek en te deel. Vandag was โn hoogtepunt toe ons lesers van oor die dorp by ons aangesluit het om boeke met ons leerders te deel. Wat โn fees van stories! Die klaskamers…
Lees meer