๐‘ถ๐’๐’” ๐‘ฏ๐’๐’๐’‡๐’๐’†๐’Š๐’†๐’“๐’” ๐’—๐’‚๐’ 2026!

Met groot trots stel ons die hoofleiers van 2026 by Laer Volkskool aan! Hierdie span kinders gaan die komende jaar met toewyding en gees hul skoolgemeenskap lei: – Hoofseun: Gert Jordaan – Onderhoofseun: Naudรฉ van der Merwe – Hoofdogter: Nelรฉ Wolfaardt – Onderhoofdogter: Janike van Zyl ๐‘‚๐‘›๐‘  ๐‘ ๐‘–๐‘’๐‘› ๐‘ข๐‘–๐‘ก ๐‘›๐‘Ž โ€™๐‘› ๐‘—๐‘Ž๐‘Ž๐‘Ÿ ๐‘ฃ๐‘œ๐‘™ ๐‘™๐‘’๐‘–๐‘‘๐‘–๐‘›๐‘”, ๐‘ ๐‘Ž๐‘š๐‘’๐‘ค๐‘’๐‘Ÿ๐‘˜๐‘–๐‘›๐‘”…

Lees meer

Dankie Chantelle en Dirk Lรถtter

Volkskool sรช met opregte waardering dankie aan Chantelle en Dirk Lรถtter vir hul ruim borgskap van stylvolle pette en hoedjies vir ons eerste tennisspan. Julle bydrae sorg dat ons spelers nie net met trots en gees op die baan verskyn nie, maar ook met โ€™n netjiese en professionele voorkoms. ๐‘‚๐‘›๐‘  ๐‘ค๐‘Ž๐‘Ž๐‘Ÿ๐‘‘๐‘’๐‘’๐‘Ÿ ๐‘—๐‘ข๐‘™๐‘™๐‘’ ๐‘™๐‘œ๐‘—๐‘Ž๐‘™๐‘’ ๐‘œ๐‘›๐‘‘๐‘’๐‘Ÿ๐‘ ๐‘ก๐‘’๐‘ข๐‘›๐‘–๐‘›๐‘” ๐‘’๐‘›…

Lees meer

Vanaand het die Intermediรชre fase se jaarlikse prysuitdeling plaasgevind. Die kinders het gestraal toe pryse vir akademie, sport en kultuur aan hulle uitgedeel is. Elke leerling wat โ€™n prys ontvang het, het gewys hoe hard hulle deur die jaar gewerk en hul bes gedoen het. Van uitblinkers in die klaskamer tot spanspelers op die sportveld…

Lees meer

โ€™๐’ ๐‘ฎ๐’๐’Š๐’Ž๐’๐’‚๐’ˆ ๐’†๐’ โ€™๐’ ๐‘ฎ๐’๐’–๐’† ๐‘บ๐’•๐’†๐’“ ๐’—๐’Š๐’“ ๐’๐’๐’” ๐‘ฎ๐’“๐’๐’๐’…๐’”๐’๐’‚๐’ˆ๐’‡๐’‚๐’”๐’†!

Vanaand het die Grondslagfase se prysuitdeling weer herinner hoekom Volkskool so besonders is. Die saal was vol trots โ€” blink oรซ, breรซ glimlagte en hande wat klap vir elke klein oorwinning. Ons kinders was die ware eregaste. Hulle harde werk en groei deur die jaar het vandag mooi vrugte gedra. Van eerste letters tot selfvertroue…

Lees meer

โ€™๐’ ๐‘ป๐’“๐’๐’•๐’” ๐’๐’๐’Ž๐’ƒ๐’๐’Š๐’Œ ๐’—๐’Š๐’“ ๐‘ฝ๐’๐’๐’Œ๐’”๐’Œ๐’๐’๐’!

Wat โ€™n wonderlike eer om as een van die Top-20-finaliste in die Afrikaans Amptelik 100-skolekompetisie aangewys te word! Ons sรช โ€™n groot dankie aan elke leerder, opvoeder en ouer wat saamgewerk het om Afrikaans met trots en kreatiwiteit te vier. Julle liefde vir ons taal en julle entoesiasme laat Afrikaans elke dag in ons gange…

Lees meer

๐‘ฝ๐’๐’๐’Œ๐’”๐’Œ๐’๐’๐’ ๐’”๐’† ๐’“๐’–๐’Š๐’•๐’†๐’“๐’” ๐’ƒ๐’๐’Š๐’๐’Œ ๐’ƒ๐’š ๐‘ช๐’“๐’‚๐’…๐’๐’„๐’Œ-๐’”๐’Œ๐’๐’– ๐’–๐’Š๐’•!

Volkskool se ruiters het op 24 en 25 Oktober 2025 aan die Cradock-skou deelgeneem en met groot trots hul perde en hul skool verteenwoordig. ๐—Ÿ๐—ฒ๐—ฎ๐—ป๐—ฑ๐—ฟ๐—ถ ๐—•๐—ฒ๐˜€๐˜๐—ฒ๐—ฟ het uitstekend presteer met: 3de plek โ€“ SASH Stap-/Draf-kinderperd (10 jaar en onder) 3de plek โ€“ SASH Stap-/Draf-ruiterkuns (10 jaar en onder) ๐——๐—ฎ๐—ป๐—ฒ๐—น๐—น๐—ฒ ๐˜ƒ๐—ฎ๐—ป ๐—ญ๐˜†๐—นhet met styl gery en…

Lees meer

๐‘ฝ๐’‚๐’ ๐’ˆ๐’“๐’‚๐’‚๐’… 1 ๐’•๐’๐’• ๐’Ž๐’‚๐’•๐’“๐’Š๐’†๐’Œ โ€™๐’ ๐‘ฝ๐’๐’๐’Œ๐’”๐’Œ๐’๐’๐’๐’“๐’†๐’Š๐’” ๐’—๐’๐’ ๐’•๐’“๐’๐’•๐’”

Van die eerste dag op die speelgrond tot die laaste dag op die pawiljoen โ€“ elke Volksie stap โ€™n pad van groei, trots en herinneringe. ๐ป๐‘–๐‘’๐‘Ÿ ๐‘ ๐‘ก๐‘Ž๐‘Ž๐‘› โ€™๐‘› ๐‘”๐‘Ÿ๐‘Ž๐‘Ž๐‘‘ 1-๐‘™๐‘’๐‘’๐‘Ÿ๐‘‘๐‘’๐‘Ÿ ๐‘’๐‘› โ€™๐‘› ๐‘š๐‘Ž๐‘ก๐‘Ÿ๐‘–๐‘˜๐‘ข๐‘™๐‘Ž๐‘›๐‘ก โ€“ ๐‘‘๐‘–๐‘’ ๐‘๐‘’๐‘”๐‘–๐‘› ๐‘’๐‘› ๐‘‘๐‘–๐‘’ ๐‘’๐‘–๐‘›๐‘‘๐‘’ ๐‘ฃ๐‘Ž๐‘› โ€™๐‘› ๐‘˜๐‘œ๐‘ ๐‘๐‘Ž๐‘Ÿ๐‘’ ๐‘ ๐‘˜๐‘œ๐‘œ๐‘™๐‘Ÿ๐‘’๐‘–๐‘ . ๐‘‡๐‘ค๐‘’๐‘’ ๐‘”๐‘’๐‘›๐‘’๐‘Ÿ๐‘Ž๐‘ ๐‘–๐‘’๐‘  ๐‘‰๐‘œ๐‘™๐‘˜๐‘ ๐‘˜๐‘œ๐‘œ๐‘™-๐‘™๐‘’๐‘’๐‘Ÿ๐‘‘๐‘’๐‘Ÿ๐‘ , ๐‘ฃ๐‘’๐‘Ÿ๐‘๐‘–๐‘›๐‘‘ ๐‘‘๐‘’๐‘ข๐‘Ÿ ๐‘‘๐‘–๐‘’๐‘ ๐‘’๐‘™๐‘“๐‘‘๐‘’ ๐‘ก๐‘Ÿ๐‘œ๐‘ก๐‘ , ๐‘‘๐‘–๐‘’๐‘ ๐‘’๐‘™๐‘“๐‘‘๐‘’ ๐‘ข๐‘›๐‘–๐‘“๐‘œ๐‘Ÿ๐‘š ๐‘’๐‘› ๐‘‘๐‘–๐‘’๐‘ ๐‘’๐‘™๐‘“๐‘‘๐‘’ ๐‘”๐‘’๐‘’๐‘ .…

Lees meer

๐‘ถ๐’๐’” ๐‘พ๐’Š๐’๐’…๐’†๐’‰๐’๐’๐’…๐’†-๐’๐’†๐’†๐’“๐’…๐’†๐’“๐’” ๐’๐’๐’•๐’Ž๐’๐’†๐’• ๐‘ฎ๐’“๐’‚๐’—๐’†๐’ ๐‘ฉ๐’–๐’“๐’-๐’“๐’–๐’Š๐’•๐’†๐’“๐’”!

Maandag, 27 Oktober, het leerders van Volkskool wat deel is van die Wildehonde Fietsry klub die ongelooflike geleentheid gehad om fietsryers van die Gravel Burn te ontmoet! Bekende fietsryers ๐— ๐—ฎ๐˜๐˜๐—ต๐—ฒ๐˜„ ๐—•๐—ฒ๐—ฒ๐—ฟ๐˜€ en ๐—๐—ผ๐—ต๐—ฎ๐—ป ๐˜ƒ๐—ฎ๐—ป ๐—ญ๐˜†๐—น het tyd geneem om met die leerders te gesels en inspirasie te deel. Ons leerders is ook bederf met spesiale…

Lees meer