Tweekamp

Drie van Laer Volkskool se leerlinge het die afgelope naweek aan die tweekamp liga deelgeneem wat aangebied is te Graaff-Reinet. Hulle uitslae is soos volg: Ancois Viljoen – 5de plek (o.13) Janco van den Berg – 9de plek (o.11) JJ van Schalkwyk – 1 ste plek (o.8)   Baie geluk! Ons is trots op julle!

Lees meer

Welkom by Laer Volkskool

Die nuwe groep Graad 1’s van Laer Volkskool was opgewonde op hul eerste amptelike skooldag. As daar enige vrese by die nuwe Graad 1โ€™s was, is dit vinnig uit die weg geruim toe die vriendelike personeel die ouers en kinders op die eerste amptelike dag van die nuwe skooljaar verwelkom het. ๐— ๐—ฎ๐—ด ๐—ท๐˜‚๐—น๐—น๐—ฒ ๐—ป๐—ถ๐—ธ๐˜€ ๐˜ƒ๐—ฟ๐—ฒ๐—ฒ๐˜€…

Lees meer

Prefekte Kamp

Vanaf 21 – 23 Januarie het ons leerlingraadslede vertrek op hul jaarlikse leerlingraadskamp te Skietfontein. Hier het die leerlinge meer van mekaar en van hulself geleer. Oom Jannie en sy span het gehelp met die ontwikkeling van leierseienskappe en die leerlinge aangemoedig om as โ€˜n span saam te werk. Hulle het hindernisbane oorwin, hoogtes bereik…

Lees meer

Graad 1 Oriรซnteringsdag

Dinsdag, 18 Januarie 2021, was ‘n dag vol opwinding en bietjie senuwees toe die graad 1-klas van 2022 opgedaag het vir ‘n Orienteringsdag. Elke graad 1-leerling het ‘n superheld masker ontvang toe hulle by die skool instap. Almal is daarna in die Kewertjie deur Mnr. D Joubert, die skoolhoof, en die graad 1-juffrouens, Juffrou Gerida…

Lees meer

Swem

Ons gelukwense aan Zenicke van Schalkwyk. Sy het Saterdag, 15 Januarie 2022, die Volksies se naam hoog gehou toe sy die Nelson Mandela Baai Aquatics swemspan verteenwoordig het by โ€˜n Interdistrikte gala en โ€˜n bronsmedalje in die 100m rugslag verower. Sy het ook aan die OP Kampioenskappe deelgeneem waar sy silwer medaljes in die 100m…

Lees meer

Gimnastiek

Die volgende leerlinge wat deel is van Karoo Gimnastics, het op 19 Oktober 2021 aan n Virtuele Gimnastiek Kompetisie deelgeneem: Goud Elrie Pretorius PG Lambrecht Silwer Kate Pieterse Brons Bea van Wyk Mia Troskie Ane Troskie Haley Mostert Sky Mostert Jani Pretorius Lila Delport Baie geluk aan al die gimnaste. Ons is trots op julle!…

Lees meer

Pretgala

Op Woensdag en Donderdag, 10 en 11 November 2021, kon Laer Volkskool uiteiendelik weer ‘n swemgala hou vir die leerlinge. Die leerlinge het dit baie geniet om weer teen mekaar te swem. Baie dankie aan elke deelnemer en ook beampte wat die gala ‘n sukses gemaak het.

Lees meer

Prefekte 2022

Baie geluk aan ons prefekte vir 2022! Prefekte: Seuns Voor: Algeron Basterman, Petrus Wolfaardt (hoofseun), Pieter Nel (onderhoofseun), Ezra Jacobs Agter: Johannes Retief, Louis de Wet, Francois Naude, Wian Lotter Prefekte: Dogter Voor: Danel de Koker, Carlien Oosthuizen(hoofdogter), Alecia Louw (Onderhoofdogter), Izienne Pienaar Agter: Kate-Lyn Kruger, Leone Lategan, Elnรฉ Viljoen, Anzel Kleynhans

Lees meer