Die volgende dansers het Donderdag, 24 Augutstus 2023, aan die Eidsteddfod wat by Union plaasgevind het, deelgeneem. Hulle pragtige prestasies is as volg: MONIQUE NELL Modern – Silwer Ballet – Goud Tap – Dubbel goud CHRISTI SCHUTTE Modern – Silwer ANNABELLE KRUGER Modern – Silwer Tap – Silwer GINA BOTES Ballet – Goud
Lees meerDonderdag, 24 Augustus 2023, het 11 musiekleerlinge van Trudine Vos van die Middel-C Musiekakademie aan ‘n Eisteddfod by Union deelgeneem. Die leerlinge het die volgende pragtige prestasies behaal. DUBBEL GOUD Hugo Lambrechts: Klavier GOUD Karien Swiegers: Klavier Dante Dercksen: Klavier Janneke Conradie: Klavier Matté van der Merwe: Klavier SILWER André Wolfaardt: Klavier Margite van…
Lees meerWat ‘n wonderlik ervaring vir LVS se koor en musiekleerlinge! Die junior koor onder leiding van Trudine Vos en begelei deur tannie Adeleen Nel, het ‘n uitstaande vertoning gelewer! Hulle ontvang vir 3 liedere elk ‘n dubbel-goud sertifikate. LVS Musiekleerlinge waarvan 11 studente van Trudine Vos van die Middel-C Musiekakademie en 3 leerlinge van Sanet…
Lees meerDie o.10 en eerstespan tennisseuns en -dogters het gister, 15 Augustus 2023, teen Laerskool Cradock gespeel. Die wedstryde het in Cradock plaasgevind. Die tellings is as volg: SEUNS o.10’s Enkels 1 – 1 (gelykop) Dubbels 0 – 1 (verloor) Top 8 Enkels 1 – 7 (verloor) Dubbels 0 – 4 (verloor) DOGTERS o.10’s Enkels 1…
Lees meerDie volgende tennisspelers het Saterdag, 12 Augustus 2023, aan ‘n tennisfees in Cradock deelgeneem. Hulle het die volgende plekke behaal: o.10 dogters Nelé Wolfaardt – 1ste plek o.10 seuns Ian Maré – 1ste plek Hermius Botha – 2de plek Baie geluk aan hierdie tennisspelers. Ons is trots op julle
Lees meerSaterdag, 12 Augustus 2023, het die laaste boogskiet kompetisie vir die jaar teen ander skole en klubs van die Oos-Kaap by Daniël Pienaar in Uitenhage plaasgevind. ‘n Totaal van 82 skuts het teen mekaar meegeding in die Oos-Kaap Kampioenskappe vir ‘n plek in die Oos-Kaap span. Daar is in die Bull’s Eye (BE) en 2D…
Lees meerDit was vandag ‘n goeie dag vir Laer Volkskool se hokkiedogters wat teen Gill in Somerset-Oos gaan speel het. Die tellings is as volg: o.7B wen 2 – 0 o.7A wen 2 – 0 o.8B wen 4 – 0 o.8A wen 13 – 0 o.9A wen 4 – 0 o.13B wen 6 – 0 o.13…
Lees meer