Die Interskole het vanoggend by Laer Volkskool afgeskop met die Mini-Brag waar die spanne hulself aan die skool voorgestel het. Baie dankie aan mnr Gideon van der Mescht vir die pragtige foto’s. Dankie ook aan Me. Christelle Slabbert wat as die skim opgetree het. #laervolkskool #minibag #HierIsDitLekker
Lees meerDrie van Laer Volkskool se skaakspelers het Saterdag, 3 Augustus 2024, aan die Sarah Baartman All Ages Toernooi deelgeneem. Jurian Retief het baie goed gevaar en eindig 2de vir seuns o.11. Hy verower ‘n silwer medalje by die toernooi. Zandrich Cornelius en Marizé Retief het ook deelgeneem en pragtig gespeel. Trots op julle #skaak #laervolkskool…
Lees meerSaterdag, 3 Augustus 2024, het ons netbal-, hokkie-, en rugbyspanne na PE vertrek om teen Laerskool Lorraine te speel. Die tellings is as volg: RUGBY o.11B wen 15-5 o.11A verloor 5-12 o.13B verloor 0-51 o.13A verloor 0-50 NETBAL o.9 A wen 6-1 o.9B wen 5-3 o.10A wen 10-3 o.10B verloor 5-10 o.11 gelykop 8-8 o.13C…
Lees meerSaterdag, 3 Augustus 2024, het die o.7 en o.8 hokkie- en rugbyspannetjies aan ‘n toernooi by Summerwood deelgeneem. Die tellings is as volg: HOKKIE o.7A Verloor teen Sunridge: 3-0 Wen teen Lorraine: 1-0 Gelykop teen Summerwood 1: 0-0 Wen teen Summerwood 2: 6-0 o.8A Wen teen Sunridge 1: 3-0 Wen teen Curro: 7-0 Wen teen…
Lees meerDrie skaakspelers van Laer Volkskool het Saterdag, 27 Julie 2024, aan die geslote Sarah Baartman Skaakproewe op Jeffreysbaai deelgeneem. Jurian Retief speel uitstekend en wen 2 rondtes en speel 1 rondte gelykop. Hy eindig 12de in sy ouderdomsgroep vir So.o12 Marizé Retief wen 4 van haar rondtes en eindig 3de vir Do.11. Sy verower ń…
Lees meerDie volgende leerlinge het Donderdag, 25 Julie 2024, aan die WOW-Spelfees se Kringkompetisie deelgeneem. Hierdie leerlinge het elkeen vanoggend ‘n sertifikaat vir hulle deelname ontvang. Tien van ons leerders het ook medaljes ontvang. Graad 1 • Ohan Coetzee 2de plek • Carla Maré • AJ Prinsloo • Nika Wolfaardt 3de plek Graad 2 • Wian…
Lees meerGister, 25 Julie 2024, het 28 van Laer Volkskool se leerlinge aan die Wow-Spelfees se Kringkompetisie by Graaff-Reinet Primêr deelgeneem. Baie geluk aan die volgende leerlinge wat medaljes verower het: Graad 1 Ohan Coetzee – 2de plek Nika Wolfaardt – 3de plek Graad 2 Wian Hayward – 1ste plek Graad 3 Daneill du Plessis –…
Lees meer