Die prefekte het hierdie jaar ‘n Volksie-van-die-maand toekenning geloods. Om vir hierdie toekenning in aanmerking te kom word daar na verskeie aspekte van integriteit en waardes gekyk. Ons eerste Volksies-van-die-maand is Miné Coetzee (gr. 6) en Drian Gildenhuys (gr. 7). Baie geluk met hierdie pragtige toekenning, Drian en Miné! Ons sien julle mooi gedrag raak!
Lees meerSaterdag, 24 Februarie 2024, het Helen, Eben, Christiaan en Erhardt aan Hoër Volkskool se klub kompetisie deelgeneem. Hulle uitslae is as volg: Christiaan Marais Brons – 161/300 Helen Grobbelaar Silwer – 221/300 Silwer – 244/300 Eben Lötter Silwer – 221/300 Goud – 230/300 Erhardt Grobbelaar Goud – 221/300 Silwer – 200/300
Lees meerOp Woensdag, 21 Februarie, het Laer Volkskool se swemspan aan die Karoogala deelgeneem te Hoër Volkskool. Ons is trots om aan te kondig dat Laer Volkskool die wenners was van hierdie gala met 408 punte. Union High was in die tweede plek met 346 punte. Gill het die derde plek behaal met Cradock en die…
Lees meerLaer Volkskool het vandag, 23 Februarie 2023, ‘n Plakkiedag ten bate van CHOC, Childhood Cancer Foundation of South Africa, gehou. Dankie aan elke leerder wat plakkies aangetrek het om dié organisasie te ondersteun. Julle maak ons trots om ‘n Volksie te te wees.
Lees meerDinsdag, 20 Februarie 2024, het ons krieketspanne teen Karel Theron gaan speel. Die wedstryde het in Middelburg plaasgevind. Die seuns het pragtige krieket gespeel en het baie goed gedoen. Die tellings is as volg: o.7 wen met 13 lopies o.8 wen met 36 lopies o.9 wen met 80 lopies o.11 wen met 10 paaltjie o.13 wen…
Lees meerSaterdag, 17 Februarie 2024, het die o.8- en o.9-krieketseuns aan Cradock Voorbereidingskool se Mini-Kriekettoernooi deelgeneem. Die seuns het baie goed gevaar en hulle tellings is as volg: O.9-krieketspan Wen Cradock met 36 lopies Wen Gill met 8 lopies Wen Carinus met 10 lopies O.8-krieketspan Wen Karel Theron met 6 lopies Wen Union met 19 lopies…
Lees meer