ATLETIEK

Tydens ons Kleure Atletiekbyeenkoms verlede week is daar ‘n nuwe rekord deur Gideon Viljoen gebreek. Hy het in die 1200m die ou rekord van 04:18,15 met 04:01,77 gebreek. Baie geluk ook aan Minke Marincowitz en Gideon Viljoen wat as victrix en victor ludorum aangewys is. Geluk aan die rooi Reinetspan wat hierdie jaar die Kleure…

Lees meer

RAPTORS

Raptors martial Arts club het Saterdag, 25 Januarie, ‘n grondwerk gradering gehad. Dit sluit in jiu-jitsu en grappling. Die volgende leerders het na ‘n wit sleeve gradeer. Hierdie sleeve kom vas op hulle Martial Arts belt om te wys op watter vlak van grondwerk jy is. Lize van Zyl Handré Roman Dawie van der Merwe…

Lees meer

KLEURGALA

Op Maandag, 27 Januarie 2025, het al ons swemmers aan die jaarlikse Kleurgala deelgeneem. Baie geluk aan die Reinetspan wat 2025 se Kleurgala gewen het. Die tellings is as volg: Rupert: 512 Reinet: 523 Elmare Naudé en JJ van Schalkwyk het uitstekend geswem en ‘n paar rekords gebreek. Elmaré Naudé breek 2 rekords in die…

Lees meer

ATLETIEK

Daar was verlede week groot opgewondenheid tydens ons jaarlikse Kleure Atletiekbyeenkoms waar Rupert en Reinet teen mekaar gekompeteer het.  Aan die einde van die dag was dit die rooi Reinetspan wat vanjaar se Kleure Atletiekbyeenkoms gewen het.

Lees meer

TWEEKAMP

Gedurende verlede week is die spanne aangekondig wat die Oostelike Provinsie gaan verteenwoordig by ‘n interprovinsiale byeenkoms te Oudtshoorn. JJ van Schalkwyk – OP A-span Elmare Naude – OP A-span Beulah Nel – OP ontwikkelingspan Milla Mac Leod – OP ontwikkelingspan Minke Marincowitz – OP B-span Naude van der Merwe – OP B-span Ross Mac…

Lees meer

TWEEKAMP

Vyf tweekampers het op 19 Januarie 2025 aan ‘n tweekampliga deelgeneem te Port-Elizabeth. Die uitslae was as volg: JJ van Schalkwyk – Algeheel 2de Beulah Nel – Algeheel 11de Milla Mac Leod – Algeheel 13de Minke Marincowitz – Algeheel 5de Ross Mac Leod – Algeheel 10de Baie geluk aan hierdie atlete.

Lees meer

NUWE PERSONEEL

Aan die begin van 2025 wil ons graag ons nuwe personeel hartlik verwelkom. Ilne Theron (Graad 2) Izanke de Wet (Graad 1) Ilze Janse van Rensburg (Graad 4) Reinhardt Vermeulen (Graad 5) Ons glo dat julle baie gelukkig by ons gaan wees!

Lees meer

NUWE DEBITEURE KLERK

Baie welkom aan mev. Tess Erlank, ons nuwe debiteure klerk, wat hierdie week by ons aangesluit het. Ons sien uit daarna om saam met u te werk en vertrou dat u ‘n wonderlike bydrae tot die skoolgemeenskap sal lewer.

Lees meer