Kom geniet ‘n heerlike saamkuier geleentheid saam met oud-volksies.
Kaartjies beloop R390pp en sluit n heerlike egte Karoo driegang-ete, met Eeufeeswyn in.
B
ESPREEK JOU KAARTJIE EN MAAK MELDING VAN JOU JAARGROEP OM TE VERSEKER JY WORD BY DIE REGTE TAFEL GEPLAAS.