Die nuwe prefekte het Vrydag 11 Oktober ń spanbou- en leierskapopleiding by die Camdeboo Nasionale Park gehad. Oom Johan Sparrius was in beheer van die spanbou. Na ete het die prefekte saam met die onderwysers gesels oor verskillende aspekte van leierskap. Die prefekte het besluit dat hulle missie vir 2025 is om ń TROTS by…
Lees meerVroue-aand met Yolande Brittnell-Steyn Op Vrydag, 4 Oktober, het Laer Volkskool se OOV-vroue ‘n heerlike Vroue-aand aangebied in die skoolsaal. Met aankoms is die vroue bederf met ‘n glasie vonkelwyn van Swartland Winery en ‘n hand- of voetmassering deur Africology Skincare & Spa se terapeute. Ampie Jordaan van PSG het opgetree as seremoniemeester. ‘n Meksikaanse…
Lees meerDie nr. 1 tot 4 spelers van die eerstespanne het op 5 Oktober 2024 aan die Wesbank Tennistoernooi in Oudtshoorn deelgeneem. Dogters: Dante Dercksen, Ancois Viljoen, Nelé Wolfaardt, Uné Groenewald Seuns: Izak Naudé, André Wolfaardt, Stephen Marais, Rubert Marincowitz. Die kwik het gestyg tot 39°, maar almal het vasgebyt en deurgedruk soos ware Volksies. DOGTERS…
Lees meerOp Dinsdag, 8 Oktober 2024, het ons skaak- en tennisspelers teen Laerskool Gill wedstryde gespeel. Die uitslae is as volg: SKAAK Laer Volkskool Junior Span wen 6 1/2 teen Gill 5 1/2 Laer Volkskool Senior Span wen 11 1/2 teen Gill 9 1/2 TENNIS Dogters o.10 Wen 5-1 Seuns o.10 Wen 6-0 Dogters 1ste span…
Lees meerBaie geluk aan Ohan Coetzee, Daneill du Plessis en Ross Mac Leod wat gedurende die vakansie, 28 September 2024, aan die SANLAM WOW-Spelfees se Nasionale Kompetisie in Stellenbosch deelgeneem het. Ons is besonders trots op julle drie.
Lees meerHelen Grobbelaar en Erhardt Grobbelaar het gedurende die vakansie, 27 – 28 September 2024, aan die Nasionale Interprovinsiale Kampioenskappe deelgeneem. Helen het uitstekend gevaar by die nasionale kompetisie en ‘n goue medalje in die graad 6-afdeling verower. Helen het ook gedurende die Interskole Kampioenskappe ‘n silwer medalje in die bull’s eye afdeling verower. Baie geluk…
Lees meerHeelwat van Laer Volkskool se tennisspelers het die afgelope naweek aan MatchPoint Classic se jaarlikse tennistoernooi in Graaff-Reinet deelgeneem. Die uitslae van die LVS tennisspelers is as volg: ENKELS o.8 DOGTERS 3. Carla Maré 4. Marné Vermeulen 7. Esthé van der Merwe o.10 DOGTERS 5. Minke Marincowitz 7. Ilé du Piesanie 14. Matté van der…
Lees meerDie graad 7-klas het Kaapstad van 17 tot 22 September besoek. Eerste op die program was Tafelberg, waar dit ysig bo-op die berg was – ’n ervaring wat ons nooit sal vergeet nie. Daarna het ons die Grootte Schuur, Rush, die Planetarium, die Kasteel, Akwarium, Scratch Patch, Cool Runnings en die Waterfront verken. Iets interessant…
Lees meer