PLAKKIEDAG

Laer Volkskool het vandag, 23 Februarie 2023, ‘n Plakkiedag ten bate van CHOC, Childhood Cancer Foundation of South Africa, gehou. Dankie aan elke leerder wat plakkies aangetrek het om dié organisasie te ondersteun. Julle maak ons trots om ‘n Volksie te te wees.

Lees meer

Krieket

Dinsdag, 20 Februarie 2024, het ons krieketspanne teen Karel Theron gaan speel. Die wedstryde het in Middelburg plaasgevind. Die seuns het pragtige krieket gespeel en het baie goed gedoen. Die tellings is as volg: o.7 wen met 13 lopies o.8 wen met 36 lopies o.9 wen met 80 lopies o.11 wen met 10 paaltjie o.13 wen…

Lees meer

Krieket

Op 16 Februarie 2024 het ons o.11-krieketseuns teen Frans Conradie op Laer Volkskool se veld wedstryd gespeel. Dit was ń heerlike dag van krieket, maar ongelukkig verloor ons die wedstryd aan die einde van die dag met 7 paaltjies.

Lees meer

Krieket

Saterdag, 17 Februarie 2024, het die o.8- en o.9-krieketseuns aan Cradock Voorbereidingskool se Mini-Kriekettoernooi deelgeneem. Die seuns het baie goed gevaar en hulle tellings is as volg: O.9-krieketspan Wen Cradock met 36 lopies Wen Gill met 8 lopies Wen Carinus met 10 lopies O.8-krieketspan Wen Karel Theron met 6 lopies Wen Union met 19 lopies…

Lees meer

Atletiek

Ons is baie trots op 2 van ons atlete, Angela Vorster en Jarrod Gerber, wat opgeneem is in die Sarah Baartman Atletiekspan. Angela Vorster – Verspring Jarrod Gerber – 800m en 1500m Hierdie twee atlete gaan op 5 en 6 Maart 2024 die Sarah Baartman-span by die Oos-Kaap Atletiek Kampioenskappe verteenwoordig. Ons hou duimvas en…

Lees meer

Krieket

Laer Volkskool teen Frans Conradie LVS se O.13’s het die lood verloor en eerste die kolwe opgetel. Ons het baie vinnig paaltjies verloor in die eerste 4 boulbeurte. Samuel Pearson en JP Lombard kon hul man staan en het hulle paaltjie nie maklik weggegee nie. Ons kon egter net 42 lopies met die kolf aanteken.…

Lees meer

Perdry

Gideon Viljoen het vanaf 9 tot 10 Februarie 2024 aan die Victoria – Wes Landbougenootskap Skou deelgeneem. Gideon het uitstekend gevaar en behaal die volgende prestasies: 1ste plek in die Stap/Draf Plesierperd Ruiter 10 jaar en onder – oop 1ste plek in die Stap/Draf Kinderryperd Ruiter 10 jaar en onder 1ste plek in die Stap/Draf…

Lees meer

Atletiek

Ons grondslagfase atlete het Woensdag, 15 Februarie 2024, aan Laerskool Gill se Junior Atletiekbyeenkoms deelgeneem. Die atlete het baie goed gehardloop en die volgende prestasies is behaal: Onder 7 Chanlene Lategan 3de – 60m Shaygan Meyer 2de – 80m Onder 9 Alguiné Adams 1ste – 60m, 1ste – 80m Beulah Nel 2de – 60m, 3de-…

Lees meer