Op 3 November 2022 speel die o.9, o.11 en o. 13 krieketseuns teen Gill in Somerset-Oos. Die o. 9 krieketseuns wen hulle wedstryd met 17 lopies teen Gill in Somerset-Oos. Die o. 11’s het ń fantastiese wedstryd gespeel en wen met 4 paaltjies in ń 20 boulbeurt wedstryd. André Wolfaardt het 5 paaltjies laat val…
Lees meerOp 1 November kon die gala uiteindelik plaasvind wat in Februarie 2022 uitgestel was. Dit was ‘n baie goeie dag vir die Karoo span en veral vir Laer Volkskool se swemmers. Die volgende uitslae is behaal waarby die swemmers goud, silver of brons medaljes verower het vir die eerste drie plekke. Zenicke van Schalkwyk het…
Lees meerOp Vrydag, 4 November 2022, is 39 opgewonde graad 5 en 6 leerders se tasse gepak en word die lang pad na Boknes aangedurf. Ons sien olifante, elande, zebras en cheetahs naby Addo. Daar word ook vinnig by Nanaga gestop vir ‘n paar peuselhappies. Ons flukse Karoo Volksies laai tjoef-tjaf alle gereedskap en kosvoorraad af…
Lees meerVoor: Deidré Alberts, Mynette Viljoen (Hoofmeisie), Christi Schutte (Onderhoofmeisie), Chelsea Hendricks, Keenan de Pearce, AW Lambrechts (Hoofseun), Johan Viljoen (Onderhoofseun), Armand Nell Agter: Monique Nell, Hestri Pearson, Chenoa Jeffrey, Nushaan Beyers, Arno Slabbert, Reanco Deysel, Helgard van Wyk, Cobus Viljoen MEISIES Voor: Deidré Alberts, Mynette Viljoen (Hoofmeisie), Christi Schutte (Onderhoofmeisie), Chelsea Hendricks Agter: Monique Nell,…
Lees meerDie jaarlikse Jocelyn Marais Tennistoernooi het op 28 en 29 Oktober 2022 plaasgevind. DOGTERS: Die volgende dogters het deelgeneem: Carlien Oosthuizen, Alecia Louw, Mynette Viljoen en Danté Dercksen. In die eerste rondte het hulle teen Stellenbosch C gespeel en 9-7 gewen. Rondte twee het hulle teen die wenners van die toernooi, DSG gespeel. Volkskool se…
Lees meerOp 26 Oktober 2022 het Resolute Robotics ‘n mini-STEAM dag by Laer Volkskool aangebied. Twee van Laer Volkskool se spanne het deelgeneem aan die kursus en het geleer hoe om ‘n robot te programeer. Daarna was daar ‘n kompetisie gehou oor wie se robot die vinnigste om die baan kan ry. Met die stophorlosie gereed…
Lees meer