Die eerste seuns- en dogters tennisspan asook die tweede seunsspan het Dinsdag, 2 Augustus 2022, hulle harte op die tennisbaan uitgespeel. Ons is so trots op julle! ๐ Die uitslae is as volg: Dogters 1ste span verloor 4-5 Seuns 2de span wen 6-3 Seuns 1ste span wen 8-1 ย ๐ท Gideon van der Mescht
Lees meerInterskole het op Augustus 2022 afgeskop met die o. 10 tennis wat op Laer Volkskool se bane plaasgevind het. Dit was n heerlike dag van tennis. Julle het pragtig gespeel๐. Die telling is as volg: Seuns wen 9 – 0 Meisies verloor 0 – 9
Lees meerOns was vandag baie bevoorreg om na Grey High School se strykorkes te luister. Hulle het vanoggend vir ons in die skoolsaal opgetree. Die orkes is op n toer op pad na Bloemfontein en ons is baie dankbaar dat hulle by ons gestop het. Dit was vreeslik mooi om na al die verskillende instrumente te…
Lees meerOp 23 Julie 2022 het Wian Lรถtter, Eben Lรถtter, Helen Grobbelaar en Erhardt Grobbelaar aan n boogskiet-kompetisie in Jeffreysbaai deelgeneem. Die komende naweek neem hierdie 4 skuts deel aan die OP-Kampioenskappe in Port Alfred. Ons hou duimvas vir julle. ๐ค Die uitslae van die afgelope naweek is as volg: Erhardt Grobbelaar Goud vir…
Lees meerDis Opedag 2022. Oom Johann moet al die Gr 1’s van 2023 met die bus gaan haal. Groot opgewondenheid. ‘n Groep van 47 Graad R’e arriveer by LVS. Hulle verken die skoolgebou, ontmoet Mnr Joubert en tannie Brenda. Hulle besigtig die klas waar hulle n storie hoor en sommer ook sien hoe die Graad 1’s…
Lees meerNege van Laer Volkskool se leerlinge het die vakansie vanaf 27 Junie 2022 tot 1 Julie 2022 die Provinsiale Landsdienskamp by Skietfontein bygewoon. Baie geluk aan Carlien Oosthuizen (Graad 7), Kate-Lynn Kruger (Graad 7), Mynette Viljoen (Graad 6) en AW Lambrecht (Graad 6). Hulle is gekies om na die Nasionale kamp toe te gaan wat…
Lees meerDie o. 13A-rugby- en hokkiespan het die naweek vanaf 24 Junie 2022 tot 27 Junie 2022 aan die ๐๐ป๐ป๐ฒ ๐๐ฒ๐ฎ๐ด๐น๐ฒ๐ ๐๐๐ป๐ถ๐ผ๐ฟ ๐ฅ๐๐ด๐ฏ๐ & ๐๐ผ๐ฐ๐ธ๐ฒ๐ ๐๐ฒ๐๐๐ถ๐๐ฎ๐น wat deur Union aangebied is, deelgeneem. Die tellings is soos volg: Rugby Verloor Grey 0 – 28 Verloor Queens 0 – 31 Verloor Stirling 10 – 17 Hokkie Wen…
Lees meer