๐‘ถ๐’๐’” ๐’ˆ๐’“๐’๐’๐’•๐’”๐’•๐’† ๐’”๐’‘๐’๐’“๐’•๐’‰๐’†๐’๐’…๐’† โ€“ ๐’๐’๐’” ๐’‘๐’†๐’“๐’”๐’๐’๐’†๐’†๐’!

Vandag het die manne van Laer Volkskool afgestap soos spelers wat pas โ€™n harde wedstryd klaar gespeel het โ€“ vol modder, met getroue sportuitrusting en selfs โ€™n besering of twee vir effek. Langs die veld het ons geesvroue gestaan โ€“ vol glimlagte, kleur en energie โ€“ gereed om hul span aan te vuur soos net…

Lees meer

๐‘ฝ๐’๐’๐’Œ๐’”๐’Œ๐’๐’๐’ ๐’”๐’† ๐’†๐’†๐’“๐’”๐’•๐’† ๐‘ถ๐’๐’”-๐‘ฒ๐’‚๐’‚๐’‘ ๐‘ฉ๐’†๐’“๐’ˆ๐’‡๐’Š๐’†๐’•๐’”๐’“๐’š๐’†๐’“!

Baie geluk aan Fredrick de Klerk, lid van die Wildehonde, wat geskiedenis maak as Volkskool se eerste Oos-Kaap Bergfietsryer. Hy is gekies om later vanjaar die Oos-Kaap te verteenwoordig by die SA Interprovinsiale Kampioenskap. ๐‘‚๐‘›๐‘  ๐‘–๐‘  ๐‘œ๐‘›๐‘”๐‘’๐‘™๐‘œ๐‘œ๐‘“๐‘™๐‘–๐‘˜ ๐‘ก๐‘Ÿ๐‘œ๐‘ก๐‘  ๐‘œ๐‘ ๐‘—๐‘œ๐‘ข, ๐น๐‘Ÿ๐‘’๐‘‘๐‘Ÿ๐‘–๐‘๐‘˜ โ€“ ๐‘ก๐‘Ÿ๐‘Ž๐‘ ๐‘‘๐‘Ž๐‘Ž๐‘Ÿ๐‘‘๐‘–๐‘’ ๐‘‘๐‘Ÿ๐‘œ๐‘š๐‘’ ๐‘ค๐‘Ž๐‘Ž๐‘Ÿ!

Lees meer

Raptors-MMA

Op 14 en 15 Junie het 18 lede van Raptors gevegkuns deelgeneem aan die MASA Nasionale Kampioenskappe in Pretoria as deel van die Oos-Kaapspan. ๐ป๐‘–๐‘’๐‘Ÿ๐‘‘๐‘–๐‘’ ๐‘ ๐‘๐‘œ๐‘”๐‘”๐‘’๐‘™๐‘’๐‘’๐‘›๐‘กโ„Ž๐‘’๐‘–๐‘‘ โ„Ž๐‘’๐‘ก 629 ๐‘Ž๐‘ก๐‘™๐‘’๐‘ก๐‘’ ๐‘ข๐‘–๐‘ก 23 ๐‘œ๐‘Ÿ๐‘”๐‘Ž๐‘›๐‘–๐‘ ๐‘Ž๐‘ ๐‘–๐‘’๐‘  ๐‘”๐‘’๐‘™๐‘œ๐‘˜ โ€“ en Raptors Martial Arts Graaff-Reinet het behoorlik indruk gemaak! Twee Laer Volkskool-leerders het besonder presteer: Frederik Steynbergโ€“ Silwer vir “MMA Light”…

Lees meer

Wiskunde

Margite, โ€™n Graad 7-leerder, neem deel aan die uitdagende adMaths-program โ€“ en behaal merkwaardige uitslae! ๐‘†๐‘ฆ โ„Ž๐‘’๐‘ก โ€˜๐‘› ๐‘–๐‘›๐‘‘๐‘Ÿ๐‘ข๐‘˜๐‘ค๐‘’๐‘˜๐‘˜๐‘’๐‘›๐‘‘๐‘’ ๐‘”๐‘’๐‘š๐‘–๐‘‘๐‘‘๐‘’๐‘™๐‘‘ ๐‘ฃ๐‘Ž๐‘› 80% ๐‘–๐‘› ๐พ๐‘ค๐‘Ž๐‘Ÿ๐‘ก๐‘Ž๐‘Ž๐‘™ 2 ๐‘Ž๐‘Ž๐‘›๐‘”๐‘’๐‘ก๐‘’๐‘˜๐‘’๐‘›, ๐‘›๐‘Žฬ โ€˜๐‘› ๐‘ข๐‘–๐‘ก๐‘š๐‘ข๐‘›๐‘ก๐‘’๐‘›๐‘‘๐‘’ 94% ๐‘–๐‘› ๐พ๐‘ค๐‘Ž๐‘Ÿ๐‘ก๐‘Ž๐‘Ž๐‘™ 1. Mooi so, Margite โ€“ ons is trots op jou! Hou aan met die harde werk en toewyding.

Lees meer

Sport teen Karel Theron

Vandag het ons โ€™n paar opwindende wedstryde gespeel teen Karel Theron Primรชre Skool/Primary School, een van ons buur dorpe. Dankie dat julle die pad aangedurf het om ons kinders die kans te gee om waardevolle ervaring op en van die veld te bou. ๐‘๐ฎ๐ ๐›๐ฒ: – o.13 wen 10โ€“0 ๐๐ž๐ญ๐›๐š๐ฅ: – o.10A wen 11โ€“8 – o.10B…

Lees meer

Pantoffeldag

Bok van Blerk sing van koue voete met warm liefdeโ€ฆ maar vandag draai ons dit om! Op hierdie ๐‘ฆ๐‘ ๐‘–๐‘”๐‘’ ๐พ๐‘Ž๐‘Ÿ๐‘œ๐‘œ-๐‘‘๐‘Ž๐‘” vier ons ๐‘ค๐‘Ž๐‘Ÿ๐‘š ๐‘ฃ๐‘œ๐‘’๐‘ก๐‘’ ๐‘’ฬ๐‘› ๐‘ค๐‘Ž๐‘Ÿ๐‘š ๐‘™๐‘–๐‘’๐‘“๐‘‘๐‘’ hier by Laer Volkskool. Vandag het Laer Volkskool met groot gees en warm voete deelgeneem aan Pantoffeldag ten bate van die “๐‘๐ž๐š๐œ๐ก ๐Ÿ๐จ๐ซ ๐š ๐ƒ๐ซ๐ž๐š๐ฆ”. ๐ผ๐‘› โ„Ž๐‘–๐‘’๐‘Ÿ๐‘‘๐‘–๐‘’ ๐‘ƒ๐‘–๐‘›๐‘˜๐‘ ๐‘ก๐‘’๐‘Ÿ๐‘ก๐‘ฆ๐‘‘…

Lees meer

Skaak

Ons is ongelooflik trots op Marizรฉ Retief, wat tans ๐Ÿ•๐๐ž ๐จ๐ฉ ๐๐ข๐ž ๐’๐ฎ๐ข๐-๐€๐Ÿ๐ซ๐ข๐ค๐š๐š๐ง๐ฌ๐ž ๐ซ๐š๐ง๐ ๐ฅ๐ฒ๐ฌ is vir dogters o.10 in skaak! Sy het hierdie plek verwerf danksy haar harde werk en toewyding aan die sport. Hierdie ranglys, bekend as die “๐บ๐‘Ÿ๐‘Ž๐‘›๐‘‘ ๐‘ƒ๐‘Ÿ๐‘–๐‘ฅ ๐‘™๐‘ฆ๐‘ ”, sluit slegs die top 20 spelers in die land in โ€“ en Marizรฉ…

Lees meer

Hokkie

Maandagmiddag het twee van Graaff-Reinet se skole mekaar op die hokkieveld ontmoet in โ€™n lekker plaaslike byeenkoms vol gees en sportmangees. Uitslae: – o.9D wen 3โ€“1 – o.10B verloor 2โ€“5 – o.13C wen 2โ€“0 Baie geluk aan al ons spelers vir hul pogings en sportiewe houding! ๐ƒ๐ข๐ฌ ๐š๐ฅ๐ญ๐ฒ๐ ๐ฌ๐ฉ๐ž๐ฌ๐ข๐š๐š๐ฅ ๐จ๐ฆ ๐ฉ๐ฅ๐š๐š๐ฌ๐ฅ๐ข๐ค ๐ฌ๐š๐š๐ฆ ๐ญ๐ž ๐ฌ๐ฉ๐ž๐ž๐ฅ โ€“…

Lees meer