Gimnastiek

Die volgende leerlinge wat deel is van Karoo Gimnastics, het op 19 Oktober 2021 aan n Virtuele Gimnastiek Kompetisie deelgeneem: Goud Elrie Pretorius PG Lambrecht Silwer Kate Pieterse Brons Bea van Wyk Mia Troskie Ane Troskie Haley Mostert Sky Mostert Jani Pretorius Lila Delport Baie geluk aan al die gimnaste. Ons is trots op julle!…

Lees meer

Pretgala

Op Woensdag en Donderdag, 10 en 11 November 2021, kon Laer Volkskool uiteiendelik weer ‘n swemgala hou vir die leerlinge. Die leerlinge het dit baie geniet om weer teen mekaar te swem. Baie dankie aan elke deelnemer en ook beampte wat die gala ‘n sukses gemaak het.

Lees meer

Prefekte 2022

Baie geluk aan ons prefekte vir 2022! Prefekte: Seuns Voor: Algeron Basterman, Petrus Wolfaardt (hoofseun), Pieter Nel (onderhoofseun), Ezra Jacobs Agter: Johannes Retief, Louis de Wet, Francois Naude, Wian Lotter Prefekte: Dogter Voor: Danel de Koker, Carlien Oosthuizen(hoofdogter), Alecia Louw (Onderhoofdogter), Izienne Pienaar Agter: Kate-Lyn Kruger, Leone Lategan, Elné Viljoen, Anzel Kleynhans

Lees meer

Atletiek

Deidre Alberts (o11) het tydens die tweede OPA se byeenkoms op 6 November 2021 weereens baie puik presteer. Sy het 1ste geeïndig in verspring en 2de plekke behaal in 80m en 100m. Sy is ook ingesluit in die OPA span wat op 27 November 2021 op Germiston aan ‘n Inter- Provinsiale kompetisie sal deelneem. Baie…

Lees meer

Prysuitdeling

Op Vrydag, 3 November 2021, het Laer Volkskool hulle jaarlikse prysuitdeling gehad. Baie geluk aan al die leerlinge wat ‘n diploma en trofee ontvang het. Hier is al die leerlinge wat Erekleure en/of Trofeë ontvang het: GRAAD 3 Izak Naude Laer Volkskool Wisseltrofee Tennis: Seuns o.10 GRAAD 4 Zenicke van Schalkwyk Half-Erekleure: Swem Dante Dercksen…

Lees meer

Eisteddfod Uitslae

  Graad 1 Drama Walt Pienaar 78% Silwer Matté van der Merwe 80% Goud   Graad 1 Kuns Matté van der Merwe 86% Dubbel Goud Sky Mostert 83% Goud   Graad 3 Fotografie Luca du Plessis 83% Goud Luca du Plessis 84% Goud   Graad 3 Drama PG Lambrechts 75% Silwer Zelmery Donley 77% Silwer…

Lees meer

Tweekamp

Hannes van der Merwe en Ancois Viljoen het die afgelope naweek aan ‘n Tweekamp, Liga 3, byeenkoms deelgeneem in Gqeberha (Port-Elizabeth). Hannes het ‘n 3de plek behaal in sy ouderdomsgroep en Ancois was 10de in haar afdeling. Beide atlete het fantasties gevaar en Laer Volkskool is voorwaar trots op hulle. Hulle word sterkte toegewens vir…

Lees meer

Graad 6 DBV Projek

Die leerders van Laer Volkskool se groot liefde vir diere is duidelik sigbaar nadat die insamelingsprojek alle verwagtinge oorskry het. Leerders uit die graad 6 klas het die DBV op Woensdag, 3 November 2021, besoek met die doel om die ingesamelde produkte te oorhandig en terselfdertyd ook die diere in die vereniging te besoek. Dit…

Lees meer