Die afgelope naweek van 14 tot 16 September 2023 was Laer Volkskool Graaff-Reinet se o.13 krieketseuns bevoorreg gewees om aan Laerskool Swellendam se Kriekettoernooi in Swellendam deel te neem. Laer Volkskool het met twee spanne gaan toer en het goed gevaar. Laer Volkskool 1 en 2 het in die trofee-poel gespeel en albei spanne het…
Lees meerLaer Volkskool se landsdieners het gedurende die Julie-vakansie ‘n Streekskamp in Jeffreysbaai bygewoon waar ses van ons leerlinge uit meer as ‘n honderd landsdieners gekies is om die Oos-Kaap vanaf 8 tot 15 Desember 2023 by die Nasionale Kamp in Mpumalanga te verteenwoordig. Hierdie ses leerlinge het ook hulle erekleure ontvang. Baie geluk! Julle maak…
Lees meerGideon Viljoen het die afgelope naweek van 1 en 2 September 2023 aan Upington se jaarlikse streekskou deelgeneem. Hy het pragtige presteer en behaal 4 eerste plekke in die volgende afdelings: Stap/draf kinderryperd 8 jaar en onder Stap/draf 10 jaar en onder – Natuurlike maanhare en stert Stap/draf ruiter 8 jaar en onder – Ruiterkuns…
Lees meerOp 24 Augustus het 21 leerlinge van Laer Volkskool aan die SANLAM WOW-Spelfees Distrik Kompetisie deelgeneem wat by Graaff-Reinet Primêr plaasgevind het. Dit was heerlik om weer aan hierdie kompetisie te kon deelneem na Covid. Tien van Laer Volkskool se leerlinge het Saterdag, 02 September 2023, aan WOW-Spelfees se Provinsiale Kompetisie in Gqeberha deelgeneem. Baie…
Lees meerVier Laer Volkskool leerlinge van Chinelle School of Dance, het die afgelope week vanaf 21 tot 26 Augustus 2023 aan die Nelson Mandela Bay Dance Festival deelgeneem. Hierdie jaar was dit die 42ste weergawe van die Nelson Mandela Bay Dance Festival en vir die afgelope 30 jaar was Chinelle School of Dance bevoorreg gewees om…
Lees meerDie volgende dansers het Donderdag, 24 Augutstus 2023, aan die Eidsteddfod wat by Union plaasgevind het, deelgeneem. Hulle pragtige prestasies is as volg: MONIQUE NELL Modern – Silwer Ballet – Goud Tap – Dubbel goud CHRISTI SCHUTTE Modern – Silwer ANNABELLE KRUGER Modern – Silwer Tap – Silwer GINA BOTES Ballet – Goud
Lees meer