Eisteddfod – Musiek

Donderdag, 24 Augustus 2023, het 11 musiekleerlinge van Trudine Vos van die Middel-C Musiekakademie aan ‘n Eisteddfod by Union deelgeneem. Die leerlinge het die volgende pragtige prestasies behaal.   DUBBEL GOUD Hugo Lambrechts: Klavier GOUD Karien Swiegers: Klavier Dante Dercksen: Klavier Janneke Conradie: Klavier Matté van der Merwe: Klavier SILWER André Wolfaardt: Klavier Margite van…

Lees meer

Eisteddfod – Koor

Wat ‘n wonderlik ervaring vir LVS se koor en musiekleerlinge! Die junior koor onder leiding van Trudine Vos en begelei deur tannie Adeleen Nel, het ‘n uitstaande vertoning gelewer! Hulle ontvang vir 3 liedere elk ‘n dubbel-goud sertifikate. LVS Musiekleerlinge waarvan 11 studente van Trudine Vos van die Middel-C Musiekakademie en 3 leerlinge van Sanet…

Lees meer

Tennis

Die o.10 en eerstespan tennisseuns en -dogters het gister, 15 Augustus 2023, teen Laerskool Cradock gespeel. Die wedstryde het in Cradock plaasgevind. Die tellings is as volg: SEUNS o.10’s Enkels 1 – 1 (gelykop) Dubbels 0 – 1 (verloor) Top 8 Enkels 1 – 7 (verloor) Dubbels 0 – 4 (verloor) DOGTERS o.10’s Enkels 1…

Lees meer

Skaak

Laer Volkskool het op 15 Augustus 2023 hul skaakvernuf uitstekend ten toon gestel toe hulle oortuigend met 21 teenoor 12 gewen het teen Laerskool Cradock. Baie geluk aan al die skaakspelers. Trots op julle!

Lees meer

Tennis

Die volgende tennisspelers het Saterdag, 12 Augustus 2023, aan ‘n tennisfees in Cradock deelgeneem. Hulle het die volgende plekke behaal:   o.10 dogters Nelé Wolfaardt – 1ste plek o.10 seuns Ian Maré – 1ste plek Hermius Botha – 2de plek Baie geluk aan hierdie tennisspelers. Ons is trots op julle

Lees meer

Boogskiet

Saterdag, 12 Augustus 2023, het die laaste boogskiet kompetisie vir die jaar teen ander skole en klubs van die Oos-Kaap by Daniël Pienaar in Uitenhage plaasgevind. ‘n Totaal van 82 skuts het teen mekaar meegeding in die Oos-Kaap Kampioenskappe vir ‘n plek in die Oos-Kaap span. Daar is in die Bull’s Eye (BE) en 2D…

Lees meer

Hokkie teen Gill

Dit was vandag ‘n goeie dag vir Laer Volkskool se hokkiedogters wat teen Gill in Somerset-Oos gaan speel het. Die tellings is as volg: o.7B wen 2 – 0 o.7A wen 2 – 0 o.8B wen 4 – 0 o.8A wen 13 – 0 o.9A wen 4 – 0 o.13B wen 6 – 0 o.13…

Lees meer

Netbal & Hokkie

NETBAL Ancois Viljoen het haar erekleure ontvang vir haar deelname in die OP o.12-span wat gedurende die vakansie aan ‘n toernooi in Boksburg deelgeneem het. Baie geluk Ancois. Ons is trots op jou! HOKKIE Deidré Alberts het haar half-erekleure ontvang vir haar deelname in die OP o.13B-span wat gedurende die vakansie aan ‘n toernooi in…

Lees meer