Perdry

Gideon Viljoen het vanaf 22 tot 27 April 2024 aan die SA Nasionale Saalperdkampioenskappe in Bloemfontein deelgeneem. Hy behaal die volgende plekke : 6de plasing Stap/draf Kinderryperd Ruiters 10jr en onder. 7de plasing Stap/draf Parkperd Ruiters 10jr en onder Ruiterkuns. 5de plasing Stap/draf Ruiters 10jr en onder Ruiterkuns. SA Kampioen Speenoud Merrievul aan die hand…

Lees meer

Tennis

Technifibre EC Mini 2 Cradock Elmaré Naudé en Izak Naudé het vanaf 26 tot 28 April 2024 aan die EC Mini 2 Tennistoernooi in Cradock deelgeneem. Hul uitslae is as volg: Elmaré Naudé – 1ste Dogters o.10 Rainbow Kidz Izak Naudé – 3de Seuns o.12 Baie geluk, Elmaré en Izak!

Lees meer

Redenaars

Baie geluk aan die volgende leerlinge wat vanoggend tydens die saalbyeenkoms elkeen ‘n sertifikaat ontvang het vir hulle deelname aan die interne redenaar kompetisie wat op 19 Maart 2024 plaasgevind het. Die uitslae is as volg: 5de plek – Frederik Steynberg 4de plek – Gift Pietersen 3de plek – Zoë Campher 2de plek – Naudé…

Lees meer

Sport teen Summerwood

Saterdag, 20 April 2024, het Laer Volkskool se busse vroeg die oggend na Port Elizabeth vertrek waar ons hokkie-, netbal- en rugbyspanne teen Summerwood gaan kragte gemeet het. Die tellings is as volg RUGBY o.7 verloor 15-20 o.9B wen 45-0 o9A wen 29-0 o.11A wen 17 -5 o.13B verloor 12-29 o.13 A verloor 5-14 HOKKIE…

Lees meer

Sport teen Westering

Ons netbal-, hokkie- en rugbyspanne het vanoggend baie vroeg na Port Elizabeth vertrek om teen Westering te gaan speel. Dit tellings is as volg: Rugby o.7 wen 40-0 o.9 wen 49-0 o.11 B verloor 20-12 o.11A verloor 17-5 o.13B verloor 50-0 o.13A verloor 38-0 Hokkie o.8B wen 6-0 o.8A wen 3-0 o.9 wen 7-0 o.10B…

Lees meer

Hokkie

Baie geluk aan Dante Dercksen, Uné Groenewald, Kiana Ngemntu, Zenicke van Schalkwyk en Ancois Viljoen wat deur is na die volgende rondte hokkie proewe wat Sondag, 28 April 2024, in Port Elizabeth plaasvind. Sterkte aan hierdie dogters. Ons weet dit sal goed gaan!

Lees meer

Rugby

Baie geluk aan die volgende seuns wat gekies is vir die Karoo o.13-rugbyspan. Die seuns sal die 19 April aan ‘n Sub-unie toernooi in Uitenhage deelneem waar hulle teen verskeie spanne sal speel. Sterkte aan al hierdie spelers. Drian Gildenhuys Christo Nel Jarrod Gerber Stephen Marais

Lees meer

Netbal

Baie geluk aan Karien Swiegers, Kiana Ngemntu en Uné Groenewald wat gekies is vir die Dr Beyers Naudé netbalspan. Hulle neem Dinsdag, 23 April 2024, aan die 2de rondte proewe deel wat in Grahamstad plaasvind. Sterkte aan hierdie 3 netbalspelers. Trots op julle!

Lees meer