Raptors Graaff-Reinet het 8 en 9 Junie 2024 aan die EP Classics toernooi in Port Elizabeth deelgeneem.
Daar was 185 deelnemers uit 10 dojo-klubs regoor die Oos-Kaap en George. Raptors Graaff-Reinet het 51 medaljes versamel gedurende hierdie toernooi.
Die studente hieronder het die volgende welverdiende medaljes verower.
AJ Prinsloo: Brons- Continuous, Silwer – Points en Brons – Grappling.
Darius Els
Silwer- MMA Light , Brons- Grappling, Goud- Continuous Fighting.
Frederik Steynberg
Brons – Grappling, Goud- Xtreme kicking.
Arné Oosthuizen
MMA light – Silwer en Brons – High kick
Baie geluk aan al hierdie leerders. Ons is trots op julle.

Verwante berigte