Die volgende leerlinge het hulle Media Prefek balkies tydens vanoggend se saalbyeenkoms ontvang: Voor: Phebe van Jaarsveld, Renique Elie, Lereeze Pienaar Agter: Janneke Conradie, Johanna Erasmus, Hanco Marais, Mercey Mostert, Margite van der Merwe Dankie vir al julle harde werk in die biblioteek. Ons waardeer julle!
Lees meerDie swemseisoen vir 2024 het tot ‘n einde gekom en die volgende leerders is vir hulle prestasies in swem vereer: Erekleure Zenicke van Schalkwyk (Suid Afrikaanse Nasionale Gala vir Juniors & Karoospan). Half-erekleure JJ van Schalkwyk (NMBA span, Vlak 2 Distriksgala, Karoospan en Top-8) Annabelle Kruger (Vlak 2 Distriksgala en Karoospan) Naudé van der Merwe…
Lees meerVOLKSIE VAN DIE MAAND Die volgende leerders is genomineer as Volksies van die maand vir April 2024. Hulle gedrag word raakgesien en is as volg beskryf: Tiaan Erasmus het goeie maniere en bied altyd sy hulp aan sonder dat dit vereis word. Tiaan se goeie gesindheid word raakgesien. Mia White is ‘n plesier in die…
Lees meerGideon Viljoen het vanaf 22 tot 27 April 2024 aan die SA Nasionale Saalperdkampioenskappe in Bloemfontein deelgeneem. Hy behaal die volgende plekke : 6de plasing Stap/draf Kinderryperd Ruiters 10jr en onder. 7de plasing Stap/draf Parkperd Ruiters 10jr en onder Ruiterkuns. 5de plasing Stap/draf Ruiters 10jr en onder Ruiterkuns. SA Kampioen Speenoud Merrievul aan die hand…
Lees meerBaie geluk aan die volgende leerlinge wat vanoggend tydens die saalbyeenkoms elkeen ‘n sertifikaat ontvang het vir hulle deelname aan die interne redenaar kompetisie wat op 19 Maart 2024 plaasgevind het. Die uitslae is as volg: 5de plek – Frederik Steynberg 4de plek – Gift Pietersen 3de plek – Zoë Campher 2de plek – Naudé…
Lees meerSaterdag, 20 April 2024, het Laer Volkskool se busse vroeg die oggend na Port Elizabeth vertrek waar ons hokkie-, netbal- en rugbyspanne teen Summerwood gaan kragte gemeet het. Die tellings is as volg RUGBY o.7 verloor 15-20 o.9B wen 45-0 o9A wen 29-0 o.11A wen 17 -5 o.13B verloor 12-29 o.13 A verloor 5-14 HOKKIE…
Lees meerOns netbal-, hokkie- en rugbyspanne het vanoggend baie vroeg na Port Elizabeth vertrek om teen Westering te gaan speel. Dit tellings is as volg: Rugby o.7 wen 40-0 o.9 wen 49-0 o.11 B verloor 20-12 o.11A verloor 17-5 o.13B verloor 50-0 o.13A verloor 38-0 Hokkie o.8B wen 6-0 o.8A wen 3-0 o.9 wen 7-0 o.10B…
Lees meer