Tydens die Suid-Afrikaanse Nasionale Saalperd Kampioenskappe wat onlangs by die Bloemfontein Skou 2025 plaasgevind het โ die grootste ope lug skou ter wรชreld. Het twee van ons Laerskool leerders pragtig presteer!
– Vyfde plek in Stap/Draf Ruiterkuns 10 jaar en jonger
– Sesde plek in Parkperd Ruiter 10 jaar en jonger
Baie geluk aan Leila en Gideon met julle besonderse prestasies! Ons is ongelooflik trots op julle harde werk, toewyding en die wyse waarop julle Laerskool Volkskool se naam met trots uitdra!