Swem

Vyf van Laer Volkskool se leerders het die afgelope naweek (21 Oktober 2023) aan ‘n A-liga swemgala deelgeneem te Gqeberha (Port-Elizabeth). Hulle het as volg presteer: Elmaré Naude (3de, 5de, 5de,8ste,11de) JJ van Schalkwyk (2de, 2de, 3de, 3de, 3de, 5de, 8ste, 8ste) Elmaré en JJ is 8 jaar oud, maar swem in die ouderdomsgroep van…

Lees meer

Wiskunde Olimpiade 2023

Op 24 Mei 2023 het drie van Laer Volkskool se leeders aan die tweede rondte van die SAMC Wiskunde Olimpiade deelgeneem. Armand Nell (graad 7), Eben Lötter (graad 5) en Margite van der Merwe (graad 5) het die kop-krapper somme aangedurf. Margite van der Merwe ontvang ‘n brons sertifikaat vir die olimpiade. Ons is baie…

Lees meer

Krieket

Die o.9’s het Saterdag, 14 Oktober 2023, aan die Cradock Voorbereidingskool se Mini-Kriekettoernooi in Cradock deelgeneem. Die seuns het baie goed gevaar in hierdie toernooi. Hulle maak ons geweldig trots. Baie geluk aan al die o.9 krieketseuns. Hulle tellings is as volg: Onder 9A Wen teen Hangklip met 14 lopies Wen teen Gill 1 met…

Lees meer

Driekamp

Naudé van der Merwe het Saterdag, 14 Oktober 2023, aan die Tri the Karoo driekamp byeenkoms in Graaff Reinet deelgeneem. Hy het ‘n eerste plek in die seuns afdeling behaal. Die kinder driekamp afdeling het bestaan uit ‘n 150m swem, 4km fietsry en 1km hardloop. Baie geluk, Naudé. Dis ń pragtige prestasie. Gina Botes het…

Lees meer

Tweekamp

Drie atlete van Laer Volkskool het 14 Oktober 2023 die Oostelike Provinsie verteenwoordig by die Interprovinsiale Tweekampbyeenkoms te Port-Elizabeth. Elmaré Naudé (gr.2) het ‘n tweede plek by dogters onder 11 behaal. JJ van Schalkwyk (gr. 2) het ‘n derde plek by seuns onder 11 behaal. Luhan Alberts (gr. 3) het ń algehele 7de by seuns…

Lees meer

Prefekte

Hindernisbane, modder in die hare en heerlike suurlemoen! Op Maandag, 2 Oktober 2023, vertrek die prefekte van 2024 na Skietfontein. Oom Jannie en sy bekwame span het ons leiers deur hindernisbane en kop-krap spanaktiwiteite gelei. Die nuwe leiers het geleer hoe om te beplan, vir mekaar te luister en hulle het besef hoe belangrik spanwerk…

Lees meer

Swem

Drie van Laer Volkskool se swemmers het op 23 September 2023 deelgeneem aan ‘n A-liga gala te Port-Elizabeth. Dit is ons swemmers se eerste gala in die nuwe swemseisoen en die swemmers het baie goed gevaar.. Zenicke van Schalkwyk het eerste gekom in vier van haar wedlope. Haar rugslag en borsslag het veral uitgestaan. Sy…

Lees meer

Skaak

Burger Slabbert, onder 8, het gedurende die vakansie aan die OP Skaak Kampioenskappe in Jeffreysbaai deelgeneem. Hy het uitstekend gevaar en is in die OP o.10 skaakspan opgeneem wat in 2024 teen ander provinsies sal kompeteer. Hy het ook ñ silwer medalje in die spankompetisie verower. Uitstekend Burger! Ons is trots op jou.

Lees meer