JJ van Schalkwyk, Annabelle Kruger, Naude van der Merwe en Zenicke van Schalkwyk het vanaf 15 tot18 Desember 2023 aan die Nelson Mandela Bay Championships te Port Elizabeth deelgeneem. JJ het twee silwer medaljes en ‘n brons ontvang. Zenicke ontvang ‘n brons medalje. Slegs die top 2 swemmers in die distrik word verkies om hierna…
Lees meerDie volgende swemmers het die skool op 10 November 2023 in die top-8 uitnodigingsgala verteenwoordig. Hulle behaal dus hierdie jaar half-erekleure vir swem: Beulah Nel Elmaré Naudé JJ van Schalkwyk Luhan Alberts Naude van der Merwe Christo Nel Uné Groenewald Baie geluk aan hierdie swemmers. Ons is trots op julle!
Lees meerSes van Laer Volkskool se atlete het op 14 Januarie 2024 aan ‘n tweekampligabyeenkoms deelgeneem te Port-Elizabeth. Hulle uitslae in hulle onderskeie ouderdomsgroepe was as volg: Hanné Alberts – 2de Elmaré Naudé – 2de Beulah Nel – 6de Luhan Alberts – 6de Naudé van der Merwe – 10de Christo Nel – 6de Baie geluk aan…
Lees meerTop 8 Kampioenskapgala Ons swemmers het werklik goed gevaar die afgelope naweek tydens ‘n B-groep gala te Port-Elizabeth waar 37 skole deelgeneem het. Alle B-groep galas se uitslae is hierna saamgevoeg en die top 8 swemmers vir elke ouderdom in elke swemslag is bepaal. Dit is aangenaam om aan te kondig Laer Volkskool het hierdie…
Lees meerDie eerste 4 tennisseuns en -dogters het die afgelope naweek vanaf 26 tot 29 Oktober 2023 aan die jaarlikse Jocelyn Marais tennistoernooi in Graaff-Reinet deelgeneem. Die uitslae is soos volg: SEUNS Verloor Beaumont 0 – 12 Wen Stellenbosch B 7 – 6 Wen Worcester 11 – 2 Verloor Stellenbosch C 4 – 8 Eindig 6de…
Lees meerZenicke van Schalkwyk het die afgelope naweek (21 Oktober 2023) daarin geslaag om te kwalifiseer vir die Suid Afrika Nasionale Juniors gala (SANJ). Dit behels dat sy teen die beste swemmers van Suid-Afrika gaan swem in die Junior afdeling in Maart 2024. Dit is werklik ‘n uitsonderlike prestasie in Laer Volkskool se geskiedenis! Ons is…
Lees meerVier van ons leerders het vanaf 4 tot 6 Oktober 2023 aan Interprovinsiale en Interskole Boogskiet Kompetisies in Gauteng deelgeneem. Hulle uitslae is soos volg: INTERSKOLE Eben Lötter 3D – 260/300 Bulls Eye – 243/300 Conrad Kleyn 3D – 232/300 Bulls Eye – 284/300 Helen Grobbelaar 3D – 242/300 Bulls Eye – 250/300 Erhardt Grobbelaar…
Lees meerRaptors Martial Arts-klub het Saterdag, 14 Oktober 2023, vir die eerste keer aan die “East Coast Elephant Open” deelgeneem. Die studente het onder gewig deelgeneem en kon te staan kom teen enige kleur belt, van wit tot swart. Alhoewel meeste nog beginners is, het hulle uitstekend gevaar en nie vir ‘n oomblik terug gestaan nie.…
Lees meer