Baie geluk aan Ancois Viljoen wat deur is na die volgende rondte Oos-Kaap netbalproewe. Die volgende proewe is 14 Mei 2023 in Grahamstad. Ons wens jou baie sterkte toe. Trots op jou!
Lees meerZenicke van Schalkwyk het gekwalifiseer om eerskomende naweek aan die SA vlak-3 swemkampioenskap deel te neem. Sy neem deel in Kaapstad vanaf 1-3 April. Baie geluk en lekker swem, Zenicke!
Lees meerDie volgende leerders was opgeneem in die Synergy Cup-span en het aan ‘n toernooi gedurende Februarie in Kimberley gaan deelneem. Hulle het vandag ook tydens opening erekleure vir tennis ontvang. Baie geluk. Trots op julle! Agter: Ancois Viljoen, Dante Dercksen, Mynette Viljoen Voor: Nele Wolfaardt, Izak Naude #trotsvolkskool
Lees meerDie swemseisoen staan amper einde se kant toe. Die volgende leerders het vandag tydens opening half-erekleure vir swem ontvang. In die Interdistrikte afdeling is die vereiste dat die leerders aan meer as een individuele slag deelneem op distrikte vlak en ook aan die aflosse. Die volgende leerders het gekwalifiseer: Zenicke van Schalkwyk, Markus van der…
Lees meerGideon Viljoen het op 10 en 11 Februarie 2023 aan die Victoria-Wes Saalperdstreekskou deelgeneem. Hy het ook die volgende prestasies behaal: Eerste plek vir Stap/Draf Ruiters 8 jaar en onder Eerste plek vir Stap/Draf Plesierperd Ruiters 8 jaar en onder Eerste plek vir Stap/Draf Ruiters 8 jaar en onder – Ruiterkuns Eerste plek vir Stap/Draf…
Lees meerBaie geluk aan die volgende leerlinge wat as Media Prefek vir kwartaal 1 verkies is: Agter: Hugo Lambrechts (Hoofprefek) Middel: Lirie Beneke, Phebe van Jaarveld Voor: Jaqline Swemma, Johanna Erasmus, Kayla Loots, Thando Grootboom Die bliblioteektye is soos volg: Maandag, Woensdag, Vrydag – 2de pouse Dinsdae en Donderdae – 13:30 – 15:00 (Die tye kan…
Lees meer