Tweekamp

Die afgelope naweek, 3 Februarie 2024, het 7 atlete aan ‘n interprovinsiale tweekampbyeenkoms te Oudtshoorn deelgeneem. Die uitslae was as volg: o.9 dogters Hanné Alberts (14de) o.11 dogters Elmaré Naudé (5de) Beulah Nel (31ste) o.11 seuns JJ van Schalkwyk (8ste) Luhan Alberts (44ste) o.13 seuns Naudé van der Merwe (37ste) o.15 seuns Christo Nel (34ste)…

Lees meer

Kleure atletiek

ATLETIEK Tydens die kleure atletiekbyeenkoms is daar twee pragtige rekords verbeter. Hardus Lötter verbeter die 80m rekord vir seuns o.9. Die bestaande rekord was 12,87s en hy voltooi die resies in 12,79s. Lee- Jon Blignaut verbeter die 200m rekord vir seuns o.13. Die bestaande rekord was 30,16s en hy voltooi die resies in 28,18s. Lee-…

Lees meer

Geliefde terreinwerker tree af

Ons groet vandag mnr. Jaftha Smith, een van ons terreinwerkers, wat vir die afgelope 2 jaar by ons gewerk het. Baie dankie vir al die tyd, opofferings en harde werk wat u in Laer Volkskool gesit het. Saam met die harde werk, was daar altyd tyd vir ‘n wyse woord van bemoediging voor die dag…

Lees meer

Swem

Franco Wolfaardt het die afgelope naweek aan sy eerste C-groep gala te Port-Elizabeth deelgeneem. Hy het twee derde plekke behaal. Welgedaan, Franco. Trots op jou!

Lees meer

Swem

JJ van Schalkwyk, Annabelle Kruger, Naude van der Merwe en Zenicke van Schalkwyk het vanaf 15 tot18 Desember 2023 aan die Nelson Mandela Bay Championships te Port Elizabeth deelgeneem. JJ het twee silwer medaljes en ‘n brons ontvang. Zenicke ontvang ‘n brons medalje. Slegs die top 2 swemmers in die distrik word verkies om hierna…

Lees meer

Swem

JJ van Schalkwyk, Annabelle Kruger, Naude van der Merwe en Zenicke van Schalkwyk het vanaf 15 tot18 Desember 2023 aan die Nelson Mandela Bay Championships te Port Elizabeth deelgeneem. JJ het twee silwer medaljes en ‘n brons ontvang. Zenicke ontvang ‘n brons medalje. Slegs die top 2 swemmers in die distrik word verkies om hierna…

Lees meer

SWEM TOP 8

Die volgende swemmers het die skool op 10 November 2023 in die top-8 uitnodigingsgala verteenwoordig. Hulle behaal dus hierdie jaar half-erekleure vir swem: Beulah Nel Elmaré Naudé JJ van Schalkwyk Luhan Alberts Naude van der Merwe Christo Nel Uné Groenewald Baie geluk aan hierdie swemmers. Ons is trots op julle!

Lees meer

Tweekamp

Ses van Laer Volkskool se atlete het op 14 Januarie 2024 aan ‘n tweekampligabyeenkoms deelgeneem te Port-Elizabeth. Hulle uitslae in hulle onderskeie ouderdomsgroepe was as volg: Hanné Alberts – 2de Elmaré Naudé – 2de Beulah Nel – 6de Luhan Alberts – 6de Naudé van der Merwe – 10de Christo Nel – 6de Baie geluk aan…

Lees meer