OP – Rugby

Baie geluk aan hierdie o. 13-rugbyseuns wat in die volgende OP-spanne opgeneem is: 13 A-span Pieter Nel Francois Naude Petrus Wolfaardt   13 B-span Louis de Wet   Julle maak ons trots. πŸ‘Œ   Foto: Pieter Nel, Francois Naude, mnr Ruben van Zyl(afrigter) , Petrus Wolfaardt, Louis de Wet

Lees meer

Gimnastiek

Baie geluk aan Elrie Pretorius. Sy het ook die naweek van 21 Mei 2022 aan die Oos-Kaap Gimnastiek kompetisie deelgeneem en ‘n brons medalje verower het. Jy maak ons trots!

Lees meer

Hokkie

Baie geluk aan Alecia Louw en Carlien Oosthuizen wat in die hokkie o.13B OP-span opgeneem is. Hulle gaan vanaf 3 tot 6 Julie 2022 aan n toernooi in die Paarl deelneem waar hulle die Oos-Kaap gaan verteenwoordig. Ons is baie trots op julle.

Lees meer

Hokkie

Die afgelope naweek het nege van die o. 13A-hokkiedogters aan n 7’s toernooi by Sunridge deelgeneem. Die dogters het ongelooflike mooi hokkie gespeel. Hulle beland in die finale teen Sunridge waar hulle 1 – 0 wen en ook as die wenners van die toernooi wegstap. Alecia Louw is ook aangewys as aanvallende speler van die…

Lees meer

Gimnastiek

Baie geluk aan Miane van der Merwe wat die afgelope naweek aan die Oos-Kaap Gimnastiek Kompetisie in Gqeberha deelgeneem het en n brons medalje verower het. Welgedaan! Ons is baie trots op jou, Miane.

Lees meer