Donderdag, 10 Februarie 2022, het 20 Graad 1, 2 en 3 atlete van Laer Volkskool aan ‘n atletiekbyeenkoms op Cradock deelgeneem. Die jong atlete het teen tien ander skole meegeding en baie goed gevaar. Talle van Laer Volkskool se atlete het deurgedring na die finaal en twee atlete, Hardus Lรถtter en JJ van Schalkwyk het…
Lees meerDie volgende swemmers het tydens die swemgala op 3 Februarie 2022 rekords opgestel: JJ van Schalkwyk (o.8 seuns) 25m Rugslag 0:27,81 0:27,80 Annabelle Kruger (o.10 dogters) 25m Vlinderslag 0:24,61 0:22,05 50m Rugslag 0:50,49 0:50,40 50m Borsslag 1:03,45 0:59,32 Zenicke van Schalkwyk (o.11 dogters) 25m Rugslag 0:20,33 0:19,21 50m Rugslag 0:47,78 0:41,54 50m Kruipslag 0:41,09 0:38,20…
Lees meerVictor Ludorum Francois en Izak Naude Victrix Ludorum Carlien Oosthuizen Andrew Kinghorn Gedenkbeker AW Lambrecht
Lees meerDie kleurgala was hierdie jaar ‘n reuse sukses met 73 swemmers wat Donderdag, 3 Februarie 2022, aan Laer Volkskool se jaarlikse swemgala deelgeneem het. Selfs die onderwysers het aan die aflos deelgeneem om te wys dat hulle ook kan swem. Ons is baie trots op elkeen wat deelgeneem het. ๐๐ข๐ช๐ฆ ๐ฅ๐ข๐ฏ๐ฌ๐ช๐ฆ ๐ข๐ข๐ฏ ๐ฆ๐ญ๐ฌ๐ฆ ๐ฃ๐ฆ๐ข๐ฎ๐ฑ๐ต๐ฆ ๐ธ๐ข๐ต…
Lees meerATLETIEK (VELDITEMS) Woensdag, 26 Januarie 2022, kon ons vir die eerste keer in twee jaar weer aan velditems deelneem. Dit was ‘n heerlike dag van atletiek. Dankie aan elke leerling wat deelgeneem het. ATLETIEK (BAANITEMS) Donderdag, 27 Januarie 2022, was ons bevoorreg om weer ‘n “normale” atletiekdag te hou waar die atlete aan baanitems…
Lees meerSakresies, eier-gooi en waatlemoen! Dit is โn resep vir โn heerlike Landsdiensmiddag. Op 31 Januarie het die Karoo-Volksies op die rugbyveld bymekaar gekom om Landsdiens af te skop. Die leerders was in vier groepe verdeel waar hulle aan verskeie boeresportspeletjies deelgeneem het. Hulle het mekaar aangemoedig by die โchieng-chong-chaโ en lekker gelag toe die vier…
Lees meerDrie van Laer Volkskool se leerlinge het die afgelope naweek aan die tweekamp liga deelgeneem wat aangebied is te Graaff-Reinet. Hulle uitslae is soos volg: Ancois Viljoen – 5de plek (o.13) Janco van den Berg – 9de plek (o.11) JJ van Schalkwyk – 1 ste plek (o.8) Baie geluk! Ons is trots op julle!
Lees meer