Skaak

Gister, 31 Januarie 2023, het 10 van ons skaakspelers aan ‘n vriendskaplike toernooi by Union deelgeneem om ‘n ranglys te bepaal. 20 Laerskool leerlinge het aan die toernooi deelgeneem. PJ van Veijeren het eerste geeindig en Divan Erasmus derde. Baie geluk aan hierdie twee seuns. Dankie aan Union en mev Hannelie Rose-Innes vir die organisasie…

Lees meer

Atletiek

Laer Volkskool se jaarlikse kleure Atletiekbyeenkoms het vanjaar vroeg afgeskop met die velditems wat op Woensdag 25 Januarie 2023 plaasgevind het. Op Vrydag 27 Januarie het die Rupertspan (Rooi) en die Reinetspan (Blouspan) kragte gemeet op baan. Ten spyte van hoë temperature daardie dag het beide spanne uitstekend gevaar. Die Rupertspan het egter met 915…

Lees meer

Tennis

Baie geluk aan die volgende spelers wat deur is na die Sarah Baartman Zone 2 proewe: o.11 Seuns Andre Wolfaardt Izak Naude Ian Maree Reserwe: Luke Steyn o.11 Dogters Nele Wolfaardt Reserwe: Elmare Naude o.12 Dogters Dante Dercksen Ancois Viljoen o.13 Seuns Johan Viljoen AW Lambrecht o.13 Dogters Mynette Viljoen Reserwe: Chenoa Jeffrey

Lees meer

Tweekamp

Vier van ons leerders het die afgelope naweek aan ‘n tweekamp byeenkoms deelgeneem te Somerset-Oos. Elmaré Naudé het ‘n tweede plek behaal in die dogters 0/9 afdeling. JJ van Schalkwyk het ook ‘n tweede plek behaal by seuns 0/9. Ancois Viljoen het ‘n algehele vierde plek behaal vir dogters 0/13 en Izak Naude het uitstekend…

Lees meer

Graad 1 Piekniek

Graaff-Reinet-son, ‘n water-aktiwiteit en vele pret! Dis ‘n resep vir ‘n heerlike graad 1 piekniek. Op 17 Januarie 2023 het die prefekte die graad 1’tjies hartlik verwelkom. Hulle word op ‘n toer deur die skool geneem en sodat hulle weet waar om te speel, lekkers te koop en leer. Daarná is daar op die rugbyveld…

Lees meer